Welkom by die Kategese 15 April 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
‘Handboek’: Die Bybel Die LP3- benadering
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Kinders van die Bybel.
VC vC nC.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
“Doopkategese” Welkom almal!.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
brief 1 Openbaring is ‘n Apokalips Profesie, God het geopenbaar wat
Liefde vir mekaar – Deel 1
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Boeke van die Bybel in Groep
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Matteus – Inleiding en Teologie
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Ou testament Hoofstuk 23 maleagi tot christus.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Die Evangelie Vanaf Patmos
God se vreemde opdragte
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom by die Kategese 13 Mei 2018.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Welkom by die Kategese 21 Oktober 2018 Heet almal baie hartlik welkom.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Kersfees word verban en dis onwettig om Bybels in te voer.
Kyk met hoeveel van die volgende julle groep kan opkom!
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Ons voorgangers, die getuienisse Saamgestel deur: Harry van Huyssteen
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018.
Hartlik welkom in die Erediens!
Selfdegeslagverhoudings
Transcript van de presentatie:

Welkom by die Kategese 15 April 2018

Welkom by die Kategese 15 April 2018 Kom ons bid saam

Baie geluk! Wens kinders geluk wat verjaar het en die volgende week gaan verjaar. Kinders kan ook gelukgewens word met prestasies, positiewe gedrag, teenwoordigheid ens.

Die kerkjaar: waar trek ons? Paastyd 1 April tot 19 Mei 2018 Ons juig oor Jesus se opstanding uit die dood Gebruik hierdie skyfie om die tyd op die kerkjaarwiel te verduidelik. Ons is nou in die Paastyd. Dit is vanaf Paasfees tot by Pinksterfees – ‘n tydperk van 50 dae. Ons verbly ons in Jesus se opstanding. Die kerkjaar: waar trek ons?

Simbool van my dank

Verdaag na klasse

2 Timoteus 3:14-17

Die nuwe testament Kan julle nog onthou hoeveel boeke is daar in die Nuwe Testament?

Die nuwe testament 27 Daar is 27 boeke in die Nuwe Testament. Hoeveel is daar in die hele Bybel? 27

Die nuwe testament Daar is 66 boeke in die hele Bybel (Ou plus Nuwe Testament) Die Nuwe Testament kan in vier hoofgroepe opgedeel word. Dit is die Evangelies, Handelinge, Briewe en Openbaring. 27 66

Die nuwe testament Die vier Evangelies en Handelinge staan bekend as die Historiese boeke, en kan as die fondament van ’n huis voorgestel word. 27 66

Die nuwe testament Die vier briewe wat Paulus aan spesifieke persone geskryf het kan as die dak van die huis gesien word. 27 66

Die nuwe testament Dan is daar die twee mure: Die een muur bestaan uit briewe wat Paulus aan gemeentes geskryf het. 27 66

Die nuwe testament Dia ander muur bestaan uit briewe wat in die algemeen geskryf is. Dit is aan niemand spesifiek gerig nie. Openbaring is nie regtig ‘n brief nie, maar word gerieflikheidshalwe saam met hierdie briewe groepeer. 27 66

Tydlyn van die Nuwe Testament Kom ons kyk na die tydlyn van die Nuwe Testament. Dit is strek oor ongeveer 4 jaar voor Christus se geboorte tot 100 Jaar na die geboorte van Christus. Nie naastenby so lank as die Ou Testament nie.

1. Geboorte, lewe, dood en opstanding van Jesus 4vC 32nC Die eerste gedeelte kan op Paneel 6 en 7 wat in die kerk opgesit is inpas

2. Handelinge van die Apostels 32nC 64nC Tweede gedeelte is die Handelinge van die Apostels

3. Verwoesting van Jerusalem en die Tempel 70nC Derde gedeelte is toe die Romeine Palestina binnegeval en Jerusalem en die Tempel verwoes het.

4. Besinning en dokumentasie 70nC 110nC Gedurende die vierde tydperk word meeste van die Evangelies en Openbaring op skrif gestel.

Ons sluit af