Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom

Die “U is nou hier kol” U is nou hier Ek wil by die plek kom

Om te weet waar u is: Help dat u die kaart kan benut Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde

Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie Die (her)Vorming Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie

Twee stadiums Van val tot opstaan (bekering) Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)

Verloop van elke gelowige se weg Bekering Groei, en word gevorm na beeld van Jahshua / Adam 2 Dood Vorming / Walsing Geskape na beeld van Vader Geval in statuur – gevange in gaos Hergebore as geestelike wese - baba Groei na volwassenheid

Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens Adam voor val Deur Jahshua word ons weer lewendig en Gees vervuld met bekering – asof ons nuut gemaak is Mens in gevalle toestand so nutteloos soos ‘n stuk ongevormde klei

Twede stadium – Wals prosses - Gemeente Bruikbare profiel Goeie staal, onbruikbare profiel Eerste roller Finale vorm

Gemeente? Goeie staal, onbruikbare profiel In prosses van vorming – die gemeente lid Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier Eerste roller Finale vorm Na die beeld van Jahshua Om mee te bou Bruikbare profiel

Die walsprosses gaan altyd gepaart met Verandering van vorm Wrywing Hitte Slytasie Beweging

Moets van die Walsprosses Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele Moet in stand gehou word (olie, verstellings) Moet bron van ruwe yster in ag neem Moet geskoei wees op behoefte (voorskrif) van bouer (verbruiker)

Moenies van die Walsprosses Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade

U moet: U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is. Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.

Wees rustig, want: Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie. Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens

Ter afsluiting Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.