#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Kinderkersfees “Nog ‘n Held in die Kersverhaal” 1.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Die Heiliges Word Oorwin
Wie was Jesus se ma gewees?
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus van Jesus se geboorte gebring het? Tip: Lukas 1:26 Antwoord: Gabriël

#2 Wie was die familielid van Maria, wat in dieselfde tyd as sy swanger geraak het? Tip: Lukas 1:36 Antwoord: Elisabet

#3 Watter keiser, het ‘n bevel uitgevaardig, dat ‘n volkstelling gehou moes word? Tip: Lukas 2:1 Antwoord: Augustus

#4 Hoekom het Josef en Maria na Betlehem toe gegaan vir die volkstelling? Tip: Lukas 2:4 Antwoord: Josef was ‘n afstammeling van Dawid, en Betlehem was die stad van Dawid gewees.

#5 In watter dorp het Maria gebly? Tip: Lukas 1:26 Antwoord: Nasaret

#6 Maria het vir die engel gesê dat sy nie swanger kan wees nie, want sy het nog nooit omgang met ‘n man gehad nie. Wat het die engel haar geantwoord. Tip: Lukas 1:35 Antwoord: Die Heilige Gees sal oor haar kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in haar wek.

#7 Wat het vir Maria vir die engel, oor die nuus van Jesus se geboorte gesê? Tip: Lukas 1:38 Antwoord: Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.

#8 Hoekom is Jesus in ‘n stal gebore? Tip: Lukas 2:7 Antwoord: Omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

#9 Aan wie is die goeie nuus van Jesus se geboorte eerste vertel? Tip: Lukas 2:8-9 Antwoord: Skaapwagters

#10 Wat was die goeie nuus, wat die engel aan die skaapwagters vertel het? Tip: Lukas 2:11 Antwoord: Dat die Verlosser, Christus die Here, in die stad van Dawid gebore is

#11 Wat het die engele gesing, nadat die engel die nuus van Jesus se geboorte, aan die skaapwagters vertel het Tip: Lukas 2:14 Antwoord: Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het.

#12 Wat het die skaapwagters, met die goeie nuus van Jesus se geboorte gedoen? Tip: Lukas 2:15 Antwoord: Hulle is na Betlehem om te sien wat gebeur het, soos die Here dit aan hulle bekend gemaak het.

#13 Josef, Maria se verloofde, wou die verlowing verbreek toe hy hoor dat sy swanger was. Hoekom het hy besluit om dit NIE te doen nie? Tip: Matteus 1:20-21 Antwoord: ‘n Engel van die Here het in ‘n droom aan hom verskyn, en vir hom gesê dat hy nie moet bang wees om met haar te trou nie, want dit is die Heilige Gees wat die lewe in haar verwek het.

#14 Wie was koning in Judea toe Jesus gebore is? Tip: Matteus 2:1 Antwoord: Herodes

#15 Hoe het die sterrekykers geweet van Jesus se geboorte? Tip: Matteus 2:2 Antwoord: Hulle het Sy ster sien opkom.

#16 Vir wie het Herodes gevra waar Jesus gebore sou word? Tip: Matteus 2:4 Antwoord: Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes

#17 Hoe het die priesterhoofde en skrifgeleerdes geweet waar Jesus gebore sou word? Tip: Matteus 2:5-6 Antwoord: Die profeet Miga het dit voorspel: “En jy, Betlehem, gebied van Juda, jy is beslis nie die kleinste onder die leiers van Juda nie. Uit jou sal ‘n leier voortkom wat vir my volk Israel ‘n herder sal wees”.

#18 Wat het Herodes vir die sterrekykers oor Jesus gesê? Tip: Matteus 2:8 Antwoord: Hulle moes hom alles oor die Kindjie laat weet, want hy wou aan Hom hulde bewys

#19 Wat het die sterrekykers gelei tot op die plek waar Jesus was? Tip: Matteus 2:9 Antwoord: Die ster wat hulle sien opkom het.

#20 Watter geskenke het die sterrekykers aan Jesus gegee? Tip: Matteus 2:11 Antwoord: Goud, Wierook en Mirre

#21 Hoe weet ons dat Jesus en sy ouers nie meer in die stal was, toe die sterrekyker hulle kom besoek het nie? Tip: Matteus 2:11 Antwoord: Die teksvers sê dat hulle in die HUIS ingegaan het, en die kindjie saam met Maria, sy moeder gesien het.

#22 Hoekom is die sterrekykers nie terug na Herodes toe om hom van Jesus te vertel nie? Tip: Matteus 2:12 Antwoord: God het hulle in ‘n droom gewaarsku om nie na Herodes toe terug te gaan nie.

#23 Wat wou Herodes met Jesus gedoen het? Tip: Matteus 2:13c Antwoord: Hy was van plan om Jesus dood te maak.

#24 Hoe weet ons dat Herodes van plan was om Jesus dood te maak? Tip: Matteus 2:13a Antwoord: ‘n Engel van die Here het dit in ‘n droom aan Josef gesê.

#25 Waarheen het Jesus met Maria en Jesus gevlug? Tip: Matteus 2:14 Antwoord: Egipte

#26 Wat het agt dae na Jesus se geboorte met Hom gebeur? Tip: Lukas 2:21 Antwoord: Hy is besny

#27 Wat moes met elke eersteling van die manlike geslag volgens die Wet van die Here gebeur? Tip: Lukas 2:23 Antwoord: Hulle moes vir die Here afgesonder Word.

#28 Wat was die reinigingsoffer, wat Josef en Maria volgens die voorskrif van die Wet van die Here moes bring? Tip: Lukas 2:24 Antwoord: ‘n Paar tortelduiwe of twee jong Duiwe.

#29 Wie was die man in die tempel, wat getrou aan die Here was, en uitgesien het na Jesus se koms? Tip: Lukas 2:25 Antwoord: Simeon

#30 Hoekom was Simeon so bly om Jesus te sien, en in sy arms te kon hou? Tip: Lukas 2:29-32 Antwoord: Omdat hy God se verlossing gesien het, wat Hy gereed gemaak het voor die oë van al die volke.