ADAMIET ISRAELIET ? HEERSER SLAAF.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Bekering.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

ADAMIET ISRAELIET ? HEERSER SLAAF

Psm 8 : 4-7 4; As ek U hemel aanskou, die werk van U vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het – 5; Wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek? 6; U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon. 7; U laat hom heers oor die werke van U hande, U het alles onder sy voete gestel.

Gen 1 : 26-28 26; En God het gesê: Laat ons mense maak na Ons beeld, na Ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. 27; En God het die mens geskape na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskape, man en vrou het Hy hulle geskape.

Tema : Koninkryk = Heerskappy = Outoriteit

2 Kron 8 : 7-9 7; Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie – 8; van hulle kinders wat ná hulle oorgebly het in die land, wat die kinders van Israel nie uitgeroei het nie, die het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe. 9; Maar van die kinders van Israel het Salomo geen slawe gemaak vir sy diens nie, maar hulle was krygsmanne en owerstes van sy beste vegsmanne en owerstes van sy strydwaens en sy perderuiters.

Neh 9 : 36,37 36; Ons is vandag slawe, en die land wat U aan ons vaders gegee het om die vrug en die volle seën daarvan te geniet – daarin is ons slawe. 37; En dit vermeerder sy opbrings vir die konings wat U oor ons gestel het om ons sondes ontwil, en hulle heers oor ons liggame en oor ons vee na hulle willekeur, en ons is in ‘n groot benoudheid.

Matt 3 : 1-2 1; In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judéa 2; gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. 3; Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit.

Matt 4 : 17 17; Van toe af het Jashua begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.

KONINKRYK IN NT Basileia (Grieks) = Rule, reign, have dominium = Regeer, heers, heerskappy voer oor Basileus (Grieks) = Regeer vanuit ‘n basis van krag

Matt 4 : 23,24 23; En Jashua het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees. 24; En die gerug aangaande Hom is versprei oor die hele Sírië, en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was, wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was, en maansiektes en verlamdes, en Hy het hulle gesond gemaak.

Matt 8 : 16,17 16; En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was, en Hy het die geeste met ‘n woord uitgedruiwe, en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak, 17; sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe Hy gesê het: Hy het ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra.

Joh 14 : 12-14 12; Voorwaar , voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo – die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. 13; En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. 14; As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.

Matt 6 : 9,10,13 9; Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; 10; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; 13; en lei ons nie in die versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Matt 6 : 31-33 31; Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? 32; Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het. 33; Maar soek eers die koninkryk van Yah en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Joh 3 : 3,5 3; Jashua antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van Yah nie sien nie. 5; Jashua antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en gees nie, kan hy die koninkryk van Yah nie ingaan nie.

Matt 23 : 13 13; Maar wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveindes, want julle sluit die koninkryk van die hemele toe voor die mense, want julle gaan self nie in nie, en die wat sou ingaan, laat julle nie toe om in te gaan nie.

Fili 3 : 14 13; Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van Yahweh in Christus Jashua. Fili 4 : 13 13; Ek is tot alles in staat deur Jashua wat my krag gee.

Luk 17 : 20,21 20; En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van Yahweh sal kom, hey Hy hulle geantwoord en gesê: Die koninkryk van Yah kom nie met sigbare tekens nie. 21; En hulle sal nie sê: Kyk hier! Of: Kyk daar! nie, want die koninkryk van Yah is binne-in julle.

Luk 10 : 19 19; Kyk Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand, en niks sal julle ooit skade doen nie. Joh 1 : 12 12; Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van Yah te word, aan hulle wat is sy Naam glo;

Matt 10 : 6-8 6; maar gaan liewer na die verlore skape van Israel, 7; En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom. 8; Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.

1 Joh 3 : 8 8; Hy wat die sonde doen, is uit die duiwel, want die duiwel sondig van die begin af. Vir hierdie doel het die Seun van Yah verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek,

Effe 6 : 10-13 10; EINDELIK , my broeders, word kragtig in Jashua en die krag van sy sterkte. 11; Trek die volle wapenrusting van Yah aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. 12; Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teeen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. 13; Daarom, neem die volle wapenrusting van Yah op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.

2 Kor 10 : 3-5 3; Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;

2 Kron 7 : 14-16 14; En my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hulle verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. 15; Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. 16; So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees.

Luk 8 : 10 10; En Hy antwoord: Aan julle is dit gegee om die verborgenhede van die koninkryk van Yah te ken, maar aan die ander deur gelykenisse, sodat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie verstaan nie.