Gemeentevisie Efes 4:1-17.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Gemeentevisie Efes 4:1-17

Lewenswandel is die kernwoord 4:1-6 Leef so dat julle die eenheid bevorder 4:7-16 Gawe word gegee wat die eenheid te dien 4:17-24 4:25-5:14 Persoonlik van aard 5:15-6:9 6:10-20 Kerklik of persoonlik só leef om die eenheid te dien Kerklik van aard

Efes 4:1-6 Ek druk julle dit op die hart (opdrag), ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping (Jood en heiden) wat julle van God ontvang het (Jood en heiden leef nou saam as God se volk). Lewe met die volgende gesindheid: Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig en verdra mekaar in liefde (leef so dat die eenheid nie in gevaar gestel word nie). Hoekom hierdie gesindheid?

Drie motiverings vir eenheid (waarom eenheid): Een Gees (nie geeste nie) wat hulle roep as een volk voor God en nie in verskillende liggame nie. Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe. Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. 2. Daar is net één Here, één geloof, één doop, Kan net op een manier gered word. Vertrou God wat Hy in Christus gedoen het. Sendingdoop: Wie op Jesus vertrou, word gedoop. Is nou deel van dié volk van God.

Een Here: Net een wat regeer. Net een aan wie al die mag gegee is. Geen aparte kerk wat eie koers inslaan nie. Gaan oor eenheid van die kerk. 3. Één God en Vader van almal: Hy wat oor almal is, deur almal werk en in almal woon. Vertaal: Vader in julle almal. Almal deel van sy één familie. Nie baie families nie, een familie. Mag nie so leef en doen dat sy familie uitmekaar spat nie. Praktiese eenheid en nie ‘n geestelike eenheid nie. Christene moet só leef en optree dat hulle nie van mekaar wegdryf nie. Gebeur dit dat hulle wegdrywe en eenheid verbreek… ongehoorsaam en sondig. Ontrou aan hulle verhouding met die VADER, SEUN en GEES.

Opsomming: Eenheid is nie ‘n versoek nie, maar ‘n opdrag, ‘n bevel... rus op die eenheid van God. Julle behoort almal saam aan God se familie/volk. Julle saam-leef moet nie die eenheid bedreig nie. Met ‘n gesindheid van nederigheid, sagtheid en geduld bevorder jy hierdie eenheid.

God gee gawes aan die kerk sodat die eenheid gedien kan word: Aan elkeen van ons is 'n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het; en dít is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, herders en leraars (charismata… 1Kor 12; Rom 12). Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens (bekwaammaking) sodat hulle vir die opbou van die liggaam van Christus kan sorg. Gevolg van gawes (15b-16): Geloofsgroei na volwasse Christenskap So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike bestaande eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.

Hoe lyk die opbou van die kerk ? Negatief: versterking van die lede (vers 14) Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie (klein kinders is onvas op hulle voete… so ook nuwe Christene. Hulle kan deur allerlei dwalinge en leerstellings mislei word). Opgebou word sodat hulle kan groei uit onbeholpenheid en onstandvastigheid. Dan sal hulle nie deur leerstellinge verwar word nie. Positief: word volwasse en standvastig (vers 15) Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is immers die hoof (vgl. 4:24 – om almeer Christus se beeld te vertoon) en uit Hom groei die hele liggaam. Die verskillende liggaamsdele pas by mekaar en vorm saam 'n eenheid. Elkeen van hulle vervul sy funksie, en so bou die liggaam homself op in liefde. Opbou word in liefde gedoen