GEESTELIKE DINGE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Hierdie Lewe.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wat is jou ROEMTAAL ?.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

GEESTELIKE DINGE

Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword. Job 33:4 Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend. Eze 37:5 So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word. Joh 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe.

Rom 7:12 Rom 7:21 Rom 7:24 die wet is heilig en regverdig en goed maar ek vind hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. Rom 7:24 Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood?

Rom 8:1-6 As jy in Jahshua is en nie die vleeslike pad nie maar die geestelike pad loop, dan sal jy nie veroordeel word nie. Want die wet van die Gees van die lewe in Jahshua het jou vrygemaak van die wet van die sonde en die dood, as volg: die wet is kragteloos deur die vlees en kan nie vir jou geregtigheid bewerk nie. Daarom het God sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees gestuur en die sonde in sý vlees veroordeel, sodat die reg van die wet vervul kan word in jou as jy nie die vleeslike nie maar die geestelike pad loop. Want as jy vleeslik is, bedink jy vleeslike dinge, maar as jy geestelik is, geestelike dinge. (En wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede)

Rom 13:8-10 Wees gehoorsame landsburgers en wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat ‘n ander liefhet, het die wet vervul. Want dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet

Rom 12:1-21 Gee jou liggaam as ‘n lewende, heilige offer aan God Moenie soos die wêreld wees nie, maar dink nuut (geestelik!), en ervaar die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God Wees besadig volgens jou eie gawes en talente, want ons is almal saam een liggaam in Jahshua en elkeen afsonderlik lede van mekaar, en ons besit verskillende genadegawes: profesie, bediening, lering, vermaning, uitdeling, voorganger, barmhartigheid, ens. Beoefen dit in opregtheid, met ywer, met blymoedigheid, ens.

Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; verbly jou in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed, maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid; seën die wat jou vervolg, wees bly met die wat bly is en ween met die wat ween; wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg jou by die nederige; moenie eiewys wees nie; vergeld niemand kwaad vir kwaad nie; bedink wat goed is voor alle mense; leef sover moontlik in vrede met alle mense, moenie jou wreek nie maar as jou vyand honger het, gee hom iets om te eet of as hy dors het, gee hom iets om te drink; oorwin die kwaad deur die goeie

lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, Gal 5:22-26 Die vrug van die Gees is: liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing Teen sulke dinge is die wet nie. As jy aan Jahshua behoort, het jy die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig As jy deur die Gees lewe, wandel dan ook deur die Gees. Moenie ‘n soeker van ydele eer wees wat ander uittart en beny nie

Ef 5:19-21 Praat onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van Jahshua terwyl julle Vader altyd vir alles dank in sy Naam, en aan mekaar onderdanig is in respek vir God Gal 6:7-9 Net wat jy saai, sal jy ook maai. As jy in jou vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar as jy in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. En moenie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal jy maai as jy nie verslap nie