10. Ek glo Jesus is terug hemel toe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

10. Ek glo Jesus is terug hemel toe Kolossense 2:12 en 3:1-4

Opstandingstyd Hierdie aanbieding is geskryf vir die Opstandingstyd.

Skriflesing Lees Kolossense 2:12 Lees Kolossense 3:1-3 Lees Kolossense 3:4

Kolossense 2:12 Jesus het daardie slegte gewoontes uit julle lewe uitgesny toe julle gedoop is. Jesus het julle toe splinternuwe mense gemaak. 'n Mens kan amper sê dat julle saam met Jesus uit die dood opgestaan het. Die Bybel@kinders.co.za

Kolossense 3:1 Julle is mos Christene. Daarom moet julle altyd probeer om so te lewe dat julle Jesus se hart bly maak. Jesus sit mos nou aan die regterhand van God. Dit is 'n baie spesiale plek in die hemel. Dit wys vir ons hoe belangrik Jesus is. Die Bybel@kinders.co.za

Kolossense 3:2-3 Daarom moet ons nie gedurig dink aan dinge wat hier op die aarde belangrik is nie. Ons moet meer begin dink aan wat God in die hemel wil hê ons moet doen... Daarom moet julle nou lewe soos wat Hy wil hê. Die Bybel@kinders.co.za

Kolossense 3:4 Wanneer Jesus weer kom, sal Hy julle almal saam met Hom hemel toe neem. Die Bybel@kinders.co.za

My kop op 'n ander plek...

Jesus By die doop gee ons die teken dat Jesus een word met die mens wat gedoop word – of dit nou 'n baba of groot mens is, maak nie 'n verskil nie... As ons aan Hom verbonde is / vas is, is dit asof alles wat met Hom gebeur het, ook met ons gebeur het. As ons aan Hom verbonde is / vas is, verander Hy ons ook om meer soos Hy te dink en te word. Hy help ons om te dink soos ons Vader dink... en soos nuwe mense te leef. Jesus is die Koning en maak ons reg vir sy Koninkryk...

Kinders van God Broers en susters…! Ons dink dat Jesus ons Koning is, en Hy help ons om soos Hy op te tree.

Ek glo... Gebruik hierdie skyfie vir die Geloofsbelydenis: Dit verander by die volgende elemente: 1. Begin: Ek glo in God die Vader.... 2. En in Jesus Christus 3. wat op die derde dag... 4. Ek glo in die Heilige Gees (Duif, ligblou kruis en vlamme) 5. Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk (liggaam)... 6. Vergewing van sondes (agtergrond word wit) 7. Opstanding van die vlees (agtergrond word groen) 8. En die Ewige Lewe (agtergrond word geel/goud)

As ons vas is aan Jesus en dink soos Hy dink, leef ons anders...