11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
LIGGAAM, SIEL en GEES.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Rom.6: en :
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Die naweek wat die wêreld vir ewig verander het
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Hartlik welkom in die Erediens!
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46

Opstandingstyd Hierdie aanbieding is geskryf vir die Opstandingstyd.

3 1 2 2 3 4 1 5 6 Die 'trappe van vernedering' in ses momente: Gebore Gely (onder Pontius Pilatus) Gekruisig Gesterf (slegs met swart lyne voorgestel) Begrawe (steen voor graf) Ter helle neergedaal (pyl beweeg) Die 'trappe van verhoging' in drie momente Opstanding! Opgevaar Sit aan die regterhand van God 5 6

Hersiening van vorige keer: As ons vas is aan Jesus en dink soos Hy dink, leef ons anders... Hierdie skyfie 'werk deur' na vandag se aanbieding.

Skriflesing Lees Matteus 25:31-33 Lees Matteus 25:34-40 Lees Matteus 25:41-46

Geringstes? Honger, dors, vreemd (sonder blyplek), sonder klere, siek, in die tronk (dalk onregverdig...) Die bok draai sy rug op die geringstes Die skaap is by die geringstes Jesus sê Hy is ook by die geringstes... want as ons vir hulle goed is, is ons vir Hom goed...

Hierdie skyfie kan gebruik word om die volgende te verduidelik: Jesus het gekom om ons te verander. Hy verander ons deur ons sonde weg te neem (ons bok-wees!) sy liefde in ons harte te plant deur die werk van sy Gees (ons skaap-wees!) ons tussen die 'geringstes' op aarde te sit om vir hulle lief te wees...

Ek glo... Gebruik hierdie skyfie vir die Geloofsbelydenis: Dit verander by die volgende elemente: 1. Begin: Ek glo in God die Vader.... 2. En in Jesus Christus 3. wat op die derde dag... 4. Ek glo in die Heilige Gees (Duif, ligblou kruis en vlamme) 5. Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk (liggaam)... 6. Vergewing van sondes (agtergrond word wit) 7. Opstanding van die vlees (agtergrond word groen) 8. En die Ewige Lewe (agtergrond word geel/goud)