PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Ongelykheid en armoede
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Die wêreld het so klein geword
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
HERSIENING KUNSMIS.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Suid – Afrikaanse geld.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
INLEIDING Water speel ‘n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Brief Fernel A. Abrahams.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
DANKIE PA!!.
BYBEL BRAINTEASERS.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Besigheidstudies Graad 11.
Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
DIE #43 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Druk (Click) om voort te gaan
HERSIENING KUNSMIS.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
1 Pet. 4:
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

PekanneutProduksie Inligting verskaf deur

Pekanneut Plantmateriaal PekanneutProduksie Pekanneut Plantmateriaal

PekanneutProduksie Aangesien pekanneute ’n besondere lang produksie lewe van ’n 100 jaar plus het, is dit noodsaaklik dat produsente die beste plantmateriaal bekom om ‘n boord te vestig. „‘n Goed beplande, georganiseerde boord sal bewys meer doeltreffend te wees, minder insette vereis en ’n groter potensiële opbrengs bied.”

Minimum Standaarde en Klassifikasie van Pekanneutboompies soos vervat in webblad van SAPPA. www.sappa.za.org Oopwortelbome. Houerbome.

Oopwortelbome. Voordele van Oopwortelbome. a) Die prys van oopwortelbome is gewoonlik laer as die van houerbome van vergelykbare grootte, omdat die kweekproses goedkoper is. b) Omdat al die wortels sigbaar is kan wortelstelsels behoorlik voor plant geïnspekteer word. c) Oopwortelbome is gemiddeld groter as houerbome. d) Vervoer is aansienlik makliker en goedkoper. Ongeveer 100 keer soveel oopwortelbome kan op 'n voertuig gelaai word, in vergelyking met houerbome. e) Angesien daar jaarliks soveel oopwortelbome gekweek word, is hulle meer geskik vir grootskaalse kommersiële aanplantings. f) Meganiese uithaal is moontlik, en ook verkieslik, veral vir kwekerye met groot hoeveelhede bome. g) Oopwortelbome se wortels word behou in die plantproses terwyl die draaiwortel by sakbome afgeknip moet word.

Klassifikasie van oopwortelbome. Grootte klassifikasie Dikte van nuwe groei (mm) Minimum wortellengte (mm) Klein 6 tot 8 500 Medium >8 tot 15 600 Groot >15 tot 22 700 Ekstra Groot >22 tot 30 800 Oorgroot > 30 1000

Houerbome. Voordele van houerbome. a) Beter oorlewing na uitplant. b) Die uitplantproses van houerbome is nie so tydsgebonde soos diè van oopwortelbome nie. Houerbome kan reg deur die jaar uitgeplant word. c) Steuring van wortels is minimaal, op voorwaarde dat die sak lank genoeg is en penwortel sonder effek bo die onderste draai afgesny kan word. d) lndien haarwortels behoue gebly het, kan onmiddelik met bemesting begin word. e) Die uitdroging van die wortels tydens vervoer is minimaal.

Nadele van houerbome. a) Houerbome is duurder en meer arbeidsintensief om te kweek en is daarom ook heelwat duurder om aan te koop. b) Vervoer van houerbome is duur, aangesien min bome per volume vervoer kan word. Die gewig van houerbome is ook baie meer as diè van oopwortelbome. c) Bome in houers korter as 500mm vorm ernstige draaiwortels en is nie geskik vir kommersiële aanplantings nie. d) Slegs klein hoeveelhede houerbome is kommersieël beskikbaar.

Defekte by Plantmateriaal. Houer bome wat in te klein plantsakke gekweek word, se wortelruimte binne die sak is te beperk en vorm draaiwortels en is nie geskik vir aanplantings nie.

Defekte by Plantmateriaal. Daar is bevind dat in kwekerye ongeveer 1 uit elke 10000 sade wat ontkiem, die kiemwortels en kiemplantjie rigting verloor en in sirkels groei. Dit veroorsaak ‘n verswakking van die boom se struktuur en kan later afbreek of omwaai.

Defekte by Plantmateriaal. Plantmateriaal wat ook nie geskik is nie, is bome waarvan die wortels of stamme probleme toon asgevolg van beserings of ander defekte.

PekanneutProduksie Inligting verskaf deur

Fotografie, Grafiese Ontwerp en Redigering: Wollie Burger Spesiale erkenning en dank aan Johan Coetzee & Alvin Archer vir tegniese raad. Wollie Burger Sel: 083 303 7762 E-pos: wollieburgr@lantic.net