Hartlik welkom in die Erediens!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Zingen De Almachtige, Schepper des hemels En der aarde
Advertisements

Zingen Ik geloof in God de Vader, de Almachtige,
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
GEESTELIKE DINGE.
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Gelukkig moedersdag aan al die mammas…
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hartlik welkom in die Erediens! Sondag, 11 November 2018 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Die “klein dingetjies” in die lewe Teks: Lukas 16:10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

Gebed

Vrede vir jou…

En in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here. Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde En in Jesus Christus, Sy eniggebore Seun, ons Here. Wat ontvang is van die Heilige Gees,

Gebore is uit die maagd Maria, Wat gely het onder Pontius Pilates, Gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het, Wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode

Wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die Almagtige Vader Van waar Hy sal kom om te oordeel, die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het

Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk, Die gemeenskap van die heiliges; Die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe. Amen

Klein, maar baie belangrik…

Die klein klippie is net so belangrik soos die groot rotse….

Ons is boustene in God se Koninkryk… Elkeen van ons is nodig en belangrik!

“ Dit is juis die klein dingetjies in die lewe wat saak maak “ Dit is juis die klein dingetjies in die lewe wat saak maak. Dit is maklik om op ‘n berg te sit, maar jy kan nie op ‘n drukspyker sit nie.”

Die ‘klein dingetjies’ in die lewe is soos ‘n omgedraaide drukspyker wat ons in die grond intrap sonder om dit eers raak te sien!

U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak. God is ook die God van die ‘klein dingetjies’ Here wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak. (Psalm 8:5-6)

Die ‘klein dingetjies’ raak dikwels die ‘groot dinge’

‘Klein dingetjies’ maak ‘n groot impak ‘ Dooie vlieë laat salf stink en gis. ‘n Bietjie dwaasheid doen meer kwaad as wat wysheid en eer doen.’ (Prediker 10:1)

God seën die ‘Klein dingetjies’ “ Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik.” (Lukas 16:10)

Leon Delong

1) God is ook die God van die klein dingetjies in die lewe; 2) Die klein dingetjies in die lewe raak dikwels die groot dinge wat saak maak en onthou word; 3) Klein dingetjies maak ‘n groot impak; 4) God seën die klein dingetjies

Dankoffers Dankgebed

Ontvang die Here se seën…

Amen