KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
DIE INVLOED VAN MATERIALISME
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Keerpuntgebeurtenisse
OORSAKE VAN ONENIGHEID
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.
VAT DIT OF LOS DIT
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORGANISATIE EN EENHEID
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018

Gelowiges erken Christus as die Hoof van die kerk Gelowiges erken Christus as die Hoof van die kerk. Nietemin, ‘n gedeelte van menslike organisasie is essensieël vir die doel en die eenheid van die kerk. Leiers bevorder eenheid deur nederig te dien, die waarheid te handhaaf, betrokke te raak in verlossende dissipline, en die kerk te organiseer vir sending. Die Kerk moet die volgende in gedagte hou om eenheid te handhaaf: LEIERSKAP: Christus, die Hoof Dienskneg leierskap ORGANISASIE: Leerstellings Disipline SENDING.

CHRISTUS, DIE HOOF “Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.” (Efésiërs 5:23) Die Hoof beheer al die dele van die liggaam. Die liggaam is nutteloos sonder die Hoof. Die kerk het geen lewe sonder Jesus nie, haar bewegings is ongelyk en nutteloos sonder Hom as die Hoof. Paulus het ook die man as die hoof van die familie aangewys (Efésiërs 5:23-27). Elke gelowige moet onderhewig wees aan Christus se outoriteit. Niemand is bemagtig om die Kerk by homself te lei nie. Hoe meer verantwoordelikheid die leier het hoe meer moet hy homself aan Christus onderwerp om deur Hom gelei te word.

DIENSKNEG LEIERSKAP “maar só moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.” (Mattheus 20:26) In die meeste organisasies in die wêreld (lande, ondernemings...), geniet die leiers meer voorregte as die onder hulle in die hiërargie. Nietemin, die leiers in die kerk dien andere instede daarvan om hulle eie voordeel te soek. Hulle soek nie hulle eie roem nie maar die beste vir elke lidmaat in die Kerk (1 Petrus 5:2-3). Die eenheid van die Kerk is sterker wanneer leiers met Christus verbind word, Sy leringe in hulle lewens weerspieël en hulle aan ander leer (2 Timotheus 2:15).

Verlossing deur Genade Die Wederkoms van Jesus Die wereldwye beweging LEERSTELLINGS “En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.” (Romeine 16:17) Die Heilige Bybel Verlossing deur Genade Die Wederkoms van Jesus Die Morele Wet Die Profetiese gawe Die Sabbat Die wereldwye beweging Gesondheids boodskap Algemene leerstellings gebasseer op die Bybel is noodsaaklik om eenheid in die kerk te handhaaf Paulus het gewaarsku, aan die eindtyd “sal hulle vir hulself ‘n menigte leraars versamel” wat “nie gesonde leer sal verduur nie” maar wat die kudde van die waarheid sal weglei (2 Timotheus 4:1-4). Paulus bemoedig ons: Verkondig die woord, vermaan in lankmoedigheid en gesonde lering (v. 2). Valse leerstellings en immoraliteit is oral. Ons moet die Woord gebruik in lering, weerlegging en teregwysing tot onderwysing in geregtigheid. (2 Timotheus 3:16).

DISSIPLINE “Broeders, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie. .” (Gal. 6:1) Dissipline is noodsaaklik vir die eenheid en suiwering van die Kerk. Dit moet altyd gebasseer wees op die Bybelse instruksie in Mattheus 18:15-20 and Galasiërs 6:1-2. Neem ‘n versoenende houding tot die persoon wat gedissiplineer word: Wys liefde vir die individu, want dit sal hom of haar help om wandade te erken en die behoefte vir bekering te hê. Wys liefde aan die Kerk, want dit beskerm haar teen die gevaar van vals leerstellings of wanpraktyke. Wys liefde aan die wereld, want dit projekteer ‘n getuie wat akkuraat die transformerende krag van die evangelie vertoon. Wys liefde vir Christus, want, met vertroue toon dit Sy karakter en beveilig Sy reputasie.

SENDING “gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” (Mattheus 28:19) Mense verenig en werk lekker saam as hulle ‘n gemeenskaplike doel het. Wat is ons algemene doelwit in die Kerk? Samesyn om ons vriendskap te versterk of mekaar te bemoedig in ons geloof is nie ons doel nie, maar die gevolg omdat ons dieselfde sending deel. Die doel is om dissipels vir Christus te maak. Ontmoeting met die wat nie Jesus as hulle persoonlike Verlosser het nie, te doop en in die Waarheid te leer. God se familie sal groei want die nuwe dissipels sal weer nuwe dissipels inbring. Ons is ‘n verenigde familie met een doel: om die Evangelie te verkondig.

“Sommige het die gedagte dat, hoe nader die Eindtyd kom, elke kind van God onafhanklik van enige kerklike organisasie sal optree. Ek is deur die Here beveel dat in hierdie werk daar geen so-iets is dat elke mens onafhanklik sal wees nie. Die sterre in die heelal is almal onder wet, elkeen beïnvloed die ander om die wil van God te doen, met toegewing van hulle algemene gehoorsaamheid aan die wet wat hulle aksies beheer. En, om die Here se werk in staat te stel om gesond en bestendig toe te neem, moet Sy volk nader aan mekaar beweeg” E.G.W. (Selected Messages, book 3, cp. 3, p. 26)