Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
MISSIONALE TRANSFORMASIE
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Joh. 14: :
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Voorstelling 2013.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
God se vreemde opdragte
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Oefening 1: Gesig oefening
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Warm op deur te kniel in gebed.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4;
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104 _______________________ Omgewingsondag 1 Junie 2014

Moet julle nie bekommer oor julle lewe nie

Bekommernis by destyds se mense Basiese lewensbehoeftes Kos en water in maag Lap om lyf Dat die wêreld waarin hulle woon iets gaan oorkom

Bekommernis by vandag se mense Die verbruikerskultuur Belofte van ‘n sorgelose bestaan Streef na… Meer is beter Koop is terapeuties Hoe meer jy het, hoe meer gaan mense jou bewonder Jy moet die nuutste weergawe hê Skep nuwe behoeftes, die ekonomie moet bly groei Affluenza Het te doen met die ekologiese krisis

Twee uitnodigings wat Jesus rig 1. Kyk na die wilde voëls en let op hoe groei die veldlelies\ (Mt 6:26, 28)

Twee uitnodigings wat Jesus rig 2. Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. (Mt 6:33)

‘n Digter wat wel na die wilde voëls en plante gekyk het God gee aan alles en almal lewensasem God gee water en kos God gee ‘n tuiste (habitat) Die Here maak vreugde moontlik God het ‘n ongelooflike verskeidenheid van lewende wesens gemaak Ons kan dus die Here met ons lewens vertrou

Kom ons aanvaar Jesus se uitnodiging Kom ons gaan kyk na die voëls en veldblomme Wat leer hulle ons van God se sorg? Wat leer hulle ons van hoe ons leef? Kom ons stel ons ‘n wêreld voor waarin dit nie nodig is dat ons die lewe mis nie, omdat God sorg Kom ons prys die Here