Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Hartlik welkom in die Erediens!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18

RUS Alida Bothma

Menslike behoeftes – Satura prestasie enstase ekstase

“Niemand is met ander mense, of in enige plek of enige tydperk, tuis as hy nie met homself tuis is nie” – Marthinus Versfeld

“Jesus wag altyd vir ons in die stilte “Jesus wag altyd vir ons in die stilte. In daardie stilte luister Hy na ons, daar praat Hy met ons siel en daar sal ons Sy stem hoor. In stilte vind ons nuwe krag en ware eenheid. Die krag van God om alles goed te doen, word ons s’n. Die eenheid van ons gedagtes met Sy gedagtes, van ons gebede met Sy gebede, ons dade met Sy dade, ons lewe met Sy lewe. “ (Moeder Teresa)

HOOR: Jesaja 30:8-18 “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.” Israel se mislukte roeping om in ’n lewende verhouding met God te leef as pelgrimsbestemming vir die nasies Afgodery Verkeerde politieke vennootskappe Gebrek aan sosiale deernis God droom steeds oor ons as blywende ontmoetingsplek vir die nasies

Dink aan jou eie lewe Jou roeping Jou uitdagings Jou keuses

HOOR Lees Mediteer Bid Geniet

LEEF: BESPREEK Evarings Vrae

Opmerkings oor Jesaja “Julle krag lê in stil wees en vertroue hê.” (vers 15) “Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.” (vers 18) “Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou ‘n stem hoor sê: Hier is die pad, loop hierlangs.” (vers 21)

Opmerkings oor Lectio Divina Netwerk van verbintenisse met God God trek jou in Sy lewe in “Readers become what they read” Intens persoonlik Intens relasioneel