Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Godsdienst 1.
Advertisements

Verowering van kanaän -
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Tydens die Ballingskap en daarna
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau

Jakob en Esau Isak en Rebekka ook kinderloos – gebed vir vervulling van verbondsbelofte Tweeling Esau Jakob Dui op Edom Dui op Israel Vyandskap (Hos 12 : 4) Twee volke / Een dien die ander / Voorspel oorwinnings Dawid: (2 Sam 8 : 14) (1 Kon 11 : 16) (1 Kron 18 : 13) Amasia: (2 kon 14 : 7) (2 Kron 25 : 11,12)

(Israel bó Edom geseën) Die oudste dien die jongste Verkiesende genade (Gen 25 : 20 – 34 ; 27) Esau Jakob God haat God het lief Herodes = Edomiet Kindermoord Jesus uit geslag (Israel bó Edom geseën) God red Jesus – Edom verloor

(Aanvanklik oneerlik) Jakob en Esau (vervolg) Esau Jakob V y a n d s k p “Skelm” (Aanvanklik oneerlik) Wil eerste wees Rebekka se gunsteling Jagter Isak se gunsteling Genadeverbond voortgesit

Waarom doen God dit? Vrymagtige genade (Mal 1: 2,3) (Rom 9 : 13) Esau en Jakob uit een vrou – God kies net een Jakob egter ongedudig – wil self eersgeboortereg bekom Hoe gebeur dit?

Hoe gebeur dit? Eersgeboortereg = 2 x erfporsie + hoof van stam Grootste besitting - VERBONDSBELOFTE Jakob misbruik Esau se honger – Esau verkoop reg vir lensiesop Minag God se seën Maak staat op eie krag DUS: Esau neem ook twee heidense vroue – Toon swak band met God

Isak se seën Isak wil Esau seën God se wil: Oudste dien jongste / verbondsbelofte in jongste voortgesit Wat moes Jakob doen? Wag vir God om op te tree Hoe kry Jakob eersgeboortereg / seën? Bedrog ! Hoe doen Rebekka en Jakob dit? (Gen 27)

Die nasleep Esau soebat by Isak om seën / kan egter nie omgedraai word nie – “Jy sal jou broer dien” Gevolge van Jakob se sonde (Genesis 27: 41 - 46; 29 - 31) Esau wil Jakob doodmaak Rebekka stuur Jakob na Laban in Haran (Jakob sien nooit weer sy ma nie)

Isak ook betrek Hetitiese Uit stam van Ismael! (Genesis 26:34, 35; 28:9; 36:1-3.) Rebekka manipuleer Isak : Noem van Esau se vrouens Moes keer dat Jakob ook fouteer / vrou uit Haran

Herbevestig verbondsbelofte / Geloofsvertroue (Gen 28 : 10 – 22 ; 32) Jakob vlug as balling – oornag by Lus Droom (Engele op leer) God verskyn ook Herbevestig verbondsbelofte / Beloof beskerming Bet – El = “Huis van God” Klip as gedenksteen / Jakob beloof tiende

Jakob ontmoet veewagters by Paddan-Aram Jakob ontmoet Ragel Jakob ontmoet veewagters by Paddan-Aram Vra uit na Laban – Ragel daag op Gaan na Laban – werk aanvanklik verniet Ooreenkoms: 7 Jaar vir Ragel Laban bedrieg Jakob – gee Lea “oudste dogter moet eerste trou” Kry ook Lea, maar vir nog 7 jaar se werk (Ook kinders by slavinne Bilha en Silpa)

Jakob wil terug Laban beloof deel van vee-aanteelt Jakob ook oneerlik (vir meer lammers) Laban verander weer ooreenkoms God beveel Jakob om terug te gaan / Glip weg Ragel steel huisgode = waarborg van erfregte Ragel se broers soek dit dus

Lea Silpa Ragel Bilha Jakob se gesin Ruben Simeon Levi Juda Issaskar Sebulon Dina Silpa Gad Aser Ragel Josef Benjamin Bilha Dan Naftali

Laban agtervolg Jakob God verbied Laban om Jakob kwaad aan te doen Laban en Jakob sluit nuwe verbond Kliphoop as gedenkteken (Gen 31 : 45 – 48) Laban teenoor Jakob dui op: Aram teenoor Israel (Aramese doen baie skade aan Israel)

Geloofsbeproewing Teken voor terug in Kanaän – Meganajim (“twee leërs”) Besef: Ontmoeting met Esau vlg: Boodskap: Esau op pad met 400 man! VREES! Stuur geskenke om Esau te paai Stuur almal deur Jabbokrivier – bly agter …..BID om verlossing

Worsteling met Engel Wie wen die worsteling? Jakob Watter twee dinge kry Jakob uit die worsteling? Blywende teken van worsteling Mank heup Seën Rede vir die worsteling In geloof Wapen van berou Wapen van gebed Betekenis?

“Israel” Ou naam Jakob Nuwe naam Israel Fokus op eie werk Geloof in God se werk Lewe beheer deur eie oorwegings Soek krag by God Verandering by Jabbok (Moet oorwin) Worstel met God - sonde sy ondergang Ook nie in worsteling met mense nie Pniël = “Aangesig van God”

Bet-El en Pniël Bet-El Pniël God verskyn en seën Jakob lydelik en passief Menslike oorwegings Ontdekking, selfbeskaming en vernedering Keerpunt: Esau nie teenstander, maar God Besef nou eers God se alomteenwoordigheid Leer stry met God se wapens

Jakob en Esau ontmoet Esau omhels en soen Jakob – terug na Seïr Jakob vestig in Sigem – nou self aartsvader

Kontak met goddeloses gevaarlik Dina maak kennis met meisies in omgewing Sigem onteer haar – wil dan trou Gamor Sigem se pa onderhandel met Isak Dina se broers: Almal by Gamor moet besny word Stem in, maar word doodgemaak deur Simeon en Levi – tree op soos bedrieërs

Bet-El God stuur Jakob na Bet-El; Bou altaar God verskyn en hernu belofte Ragel sterf by geboorte van kind – is verbitter Noem kind Ben-Oni = “seun van my smart” Egter daad van ongeloof – Jakob verander naam na Benjamin “Seun van my regterhand”

Isak sterf Mamre By Hebron Sterf op 180 Esau en Jakob begrawe hom

Einde Hoofstuk 7