Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
‘Kopen is te allen tijde niet alleen een economische, maar ook een morele handeling.’
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
12 dae van Kersfees/1 Paasfees/2 Lyding & Opstanding
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
GEESTELIKE DINGE.
9. Ek glo Jesus het opgestaan
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
8. Ek glo Jesus het gesterf en is begrawe
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Geloofsbelydenis ahv Kolossense 1 Grafika Waiting For The Word Christian Cross 11 Christian Cross is beskikbaar by https://www.flickr.com/photos/waitingfortheword/5602666514/in/photolist-9x68yw-DJQhN-9ck8Ge-4j2kWN-5zxnPz-9x68xd-eco42v-9x68Bh-2boipB-4Sb1zJ-5vVEgQ-8FaD78-9x38Mc-9x68B9-9Cifmv-7mi9WN-bpiGec-hPuGFr-9fSGTu-8YUbo8-3YdJwg-5a5Jwq-94YGaa-9UQFGH-9uLC9w-5XyEwr-an6obq-9hmGyg-9x68zW-gfLQRF-95hjaw-7AkPvp-7fK1Hs-9RmDxk-7WMjb4-6eC4rh-4Xjj5y-858Wqe-nVweCX-anY8Ev-cwa3Ry-9bk8U5-5RbPee-odC5T4-5xCo4K-4xQNAF-jxb3p4-apBhMh-97e62x-a4b2qe/ Kopiereg gereël deur Creative Commons en laat plasing en redigering toe.

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.   En ek glo in die Seun wat die beeld van God is, van God wat self nie gesien kan word nie.

Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders.

Alles is deur Hom en vir Hom geskep. Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.

Ek glo Hy is die hoof van die liggaam, van die kerk. Hy is die oorsprong daarvan, Hy is die Eerste, die Een wat uit die dood opgestaan het, sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.

Ek glo dat God besluit het om met sy volle wese in Hom te woon en om deur Hom alles met Homself te versoen.  Ek glo dat God deur die bloed van sy Seun aan die kruis die vrede herstel het, en deur Hom alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen het.

Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ’n ewige lewe.