Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
KONTAK Antwoordgids.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die Verenigende Christen-Studentevereniging van Suid-Afrika
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Gedagtenis maaltyd.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
S U I D – S O E D A N Getuienisaksie Vennoot Ondersteuner
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
\.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir jou eie hartseer?

Wat jou sal help om iemand: CLF bied papiersendelinge Wat jou sal help om iemand: te bemoedig; met die Woord te bedien; of nader aan die Here te lei.

Wat doen CLF? CLF se droom is om die Boodskap van die Bybel aan almal te verkondig, in hul eie taal. God is getrou en Hy maak daagliks mense se harte oop om ons droom te ondersteun. Ons loof Hom vir dit!

Uitreike Een miljoen Bybels-projek: Verspreiding by Three Sisters Centre op die Kaapse Vlakte

Ouma Johnson in Mbekweni se dagsorgkindertjies ontvang Bybels

Ons skrywers

Piet Meiring Teoloog, skrywer en leierfiguur Professor in Teologie Het gedien op Waarheids- en Versoeningskommissie Bied internasionaal werkswinkels en lesings oor versoening aan  

Christina Landman Professor in Teologie Verbonde aan die Navorsingsinstituut vir Teologie en Religie aan die Universiteit van Suid-Afrika Predikant in die Verenigende Gereformeerde Kerk (voorheen die NG Kerk in Afrika) Aktuaris van die VGKSA se Noordelike Sinode

Susan Goosen Bekende skrywer, opvoedkundige en ma van drie Outeur van die die Vertel, Vertel!-reeks en Vertel my meer Bybelverhale Susan is maar een van vele talentvolle skrywers wat ’n verskil in baie mense se lewens maak as gevolg van hul betrokkenheid by CLF.

CLF se Pamfletbediening

Sedert 1957 bedien CLF die verskillende taal en bevolkings-groepe van Suid-Afrika met pamflette in verskeie tale oor verskillende temas. Evangelisasie Geestelike groei Drank- en dwelmafhanklikheid Depressie, hoop, troos MIV/VIGS Geloofsgroei vir kinders Mishandeling Gemeentetoerusting

CLF se lektuur bring hoop waar daar nie meer hoop is nie...

CLF se lektuur is baie keer die enigste Christelike leesstof tot mense se beskikking

Waar kan jy CLF se lektuur gebruik?

In jou eie huis, met jou kinders en kleinkinders en hul maatjies;

By die dagsorg en skool;

Onder plaaswerkers;

Met evangelisasie en uitreike

Wat beteken Een Miljoen Bybels vir kinders? Die Een miljoen Bybels vir een miljoen kinders-projek is ’n droom van Christelike Lektuurfonds om kinders van SA met Bybels te seën, in hulle moedertaal.

Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei Help CLF om Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders te versprei Leer kinders die inhoud van die Bybel om dit van toepassing op hulle lewens te maak om hulle geloof prakties te leef om waardes te vestig wat die leiers van môre moreel toerus

God se kinders Verhale uit die Bybel 56 Bybelverhale pragtig geïllustreer deur illustreerders van regoor die wêreld wat dit ’n multi-kulturele aanslag gee. Vir kinders 4 – 10 jaar. Beskikbaar in sewe tale. Slegs R79.95 elk of R120 vir 2

Beskikbaar in Afrikaans en Engels. Slegs R79.95 elk of R120 vir 2 Beskikbaar in Afrikaans en Engels. Vir kinders 8 – 12 jaar.

Hoe kan jy help? Besoek www.clf.co.za R120 = 2 Bybels Koop ’n Bybel vir iemand na aan jou en skenk een aan ’n minderbevoorregte kind. Sal dit nie wonderlik wees as elke kind in Suid-Afrika hul eie Kinderbybel in hul eie taal het nie? Besoek www.clf.co.za

Geloofsvorming by kinders Vir kinders 8 - 16 jaar ’n Helder prentjie van die gebeure word Skrifgetrou in die gedagtes van die luisteraars geteken Aanbeveel vir Sondagskool, jeugbediening, geloofsvorming en selfs geloofsonderrig in gesinne. Slegs R60 per boek Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Sotho en Zoeloe, Tswana en Xhosa Fokus op luister en weergee van die Skrif

ONTHOU HIERDIE 4 B’s BID BEDIEN BORG BEMAKING CLF se pamfletbediening het jou gebede nodig. BEDIEN Jy kan ook menselewens met CLF se pamflette verander. BORG Finansiële ondersteuning help om meer papiersendelinge uit te stuur. BEMAKING Gee ’n geskenk wat aanhou gee d.m.v ’n testamentêre bemaking.

ONDERSTEUN ASB DIE VOLGENDE:

Vir meer inligting besoek www.clf.co.za (Musiek: Neil Buchner - www.neilbuchner.com)