God se missie / gerigtheid

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens!
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Waarna dors ek? Skriflesing Ps 63 Ds. Charl du Plessis
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

God se missie / gerigtheid Missio Dei God se missie / gerigtheid

Temas Die begrip missio Dei Definisies Kritiek Missio Dei en godsbegrip Kritiek beantwoord

International Missionary council Die begrip Karl Hartenstein 1939 International Missionary council 1950 + Karl Hartenstein, ‘n Duitse teoloog, het klaarblyklik in 1934 die eerste maal die uitdrukking missio Dei gebruik om te verwys na die feit dat God die inisiatiefnemer en onderwerp van enige sending is; hy gebruik die term na aanleiding van die teks in Johannes 20:21: “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook.”   Dit is eers later in die 1950’s en daarna werklik gebruik in die kringe van die “International Missionary Council” as poging om sending deeglik teologies te verstaan en ‘n regmatige plek te gee in die oë van die kerk wat sending dikwels afgeskeep het as bykomstige randsaak.

Definisies Missio Dei Drie-Eenheid Sending Missionaal Missionêr Dit lei tot misverstande. Dit kan lei tot vooroordele. Dit lei tot kritiek en wantrou – soms geldig en soms nie. Dit veroorsaak vrugtelose gesprek wat hierdie nodige saak kan laat vassak in ‘n moeras van debat. Ek hoop om te gee wat ek glo ‘n Skriftuurlike en gereformeerd-verantwoordbare raamwerk is. Ek sal hier en daar wel opmerkings maak wat nodig kan wees oor definisies.

Kritiek Vae en nie diep Skrifgegronde teologie nie Missionaal is nie-Konfesioneel. Sending kan nie tot God se wese behoort nie Missio Dei is apostolaatsteologie Afwesigheid van oordeel en straf

Missio Dei – ‘n Skriftuurlike benadering God Kerk Ek

Missionale Godsbegrip: Drie-Eenheid

Skepping

Openbaringsgeskiedenis Skepping Her-Skepping Verbond Kerk Redding / Kruis

KERK in God se beeld

EK in God se beeld

Gevolgtrekking God se beweging/sending is deel van sy wese Dit verheerlik Hom – nog sonder die mens Sending het `n groter betekenis as sendelinge Die missie van God is nie om mense te red nie Die missie is om Homself te verheerlik Ook sigbaar in sy reddende werk God doen wat Hy doen omdat Hy is wie Hy is Die kerk se ‚sending’ is nie bykomstig/toevallig weglaatbaar nie.

Statiese Godsbeeld

Statiese kerkbegrip

Statiese Christen

Gevolgtrekking Niks anders as enige ander godsdiens nie.

Kritiek Vae en nie diep Skrifgegronde teologie nie Missionaal is nie-Konfesioneel. Sending kan nie tot God se wese behoort nie Missio Dei is apostolaatsteologie Afwesigheid van oordeel en straf

Missio Dei