Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
LIGGAAM, SIEL en GEES.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Stroom van onrein invloede – wie is daarteen bestand? Hoe hanteer ons hierdie reus van begeerte en versoeking?

sterkste mees drastiese Vader se Woord gee 3 voorbrande vir oorwinning! sterkste 1 Liefde 2 Daaglikse stryd mees drastiese 3 Verantwoordbaarheid

3 Verantwoordbaarheid (reddingsboei) “ek wil nie sonde vermy oor die gevolge daarvan of omdat iemand my dophou nie; maar omdat ek Vader liefhet!” op jou geestelike af-dae is jy swak in jou liefde vir Hom jy is weerloos in jou eie krag ---> verslaaf:

dis ‘n fantasie (onwerklik) dis privaat (“niemand anders word benadeel”) jou hart is bedrieglik en rasionaliseer dat dit OK is skuldgevoel sonde selfberisping onthouding terugval

jy het iemand nodig om jou te ondersteun! Jak 5:19-20 die een wat ‘n sondaar van sy dwaalweg bekeer red ‘n siel uit die dood en bedek ‘n menigte sondes Gal 6:1 as iemand deur ‘n misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp in sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie Spr 27:5-6 Openlike teregwysing is beter as verborge liefde. Wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene van ‘n vyand is oorvloedig

“Hoe is jou verhouding met Vader op die oomblik?” “Waarmee versoek Satan jou op die oomblik?”

Die vangplek: jy moet dit self in werking stel ..... Bou ‘n verhouding met iemand (simpatiek maar streng) wat jou by die standaard van die Woord sal hou “dink aan!!”: jou vrou, familie, kinders, jou geloofsbelydenis, jou gemeente, mense wat na jou opsien’ Jahshua

moet oppas dat hy nie val nie Wees realisties – jou sondige natuur het dit nodig 1Kor 10:12 wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie

Daaglikse stryd teen versoeking (middelmuur van beskerming) Bou daaraan & hou dit in stand:- Sluit ‘n verbond met jou oë Job 31:1 ek het ‘n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ‘n jonkvrou? Matt 5:28 elkeen wat na ‘n vrou kyk om haar te begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg

Oefen om te vlug: kyk weg ...... draai weg ...... loop weg (voordat dit broei) Beplan om nie versoek te word nie “ek beplan nie om vesoek te word nie ...” beplan jou lewe só dat versoekings vermy word

Spr 7:7 – ek het ‘n verstandelose jongman opgemerk, wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap ...... ....hy loop skielik agter haar aan soos ‘n bees na die slagpaal, met voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot, totdat die pyl sy lewer splits; soos ‘n voël haastig na die vangnet vlieg—sonder om te weet dat dit sy lewe kos

- by die werk - by die huis - by die winkels Rom 13:14 Maar beklee julle met Jahshua, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie - by die werk - by die huis - by die winkels

Raak ontslae van dit wat laat struikel Mat 55:29-30 As jou regteroog jou laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af; want dit is vir jou beter dat een van jou lede vergaan en nie jou hele liggaam in die hel gewerp word nie. En as jou regterhand jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af .... Jy kan lewe sonder TV, internet, ‘n selfoon, tydskrifte Jy kan nie lewe sonder heiligheid nie 1Tim 5:6 sy wat losbandig is, is lewendig dood

vlug vermy amputeer

1 Liefde Frontlinie = sterkste = positiewe voorbrand Die menslike natuur is +++ - ons wil eet, nie vas nie - ons wil plekke besoek, nie vermy nie - ons wil dinge doen, nie onttrek nie

Die grootste krag teen sondige begeerte: om iets of iemand meer lief te hê as die begeerte na ongeoorloofde genot Mens kies volgens jou sterkste begeertes Jy oorwin oor slegte begeertes deur goeie begeertes wat sterker is Jou karakter word getoon deur wát en hóé jy liefhet!

Jy moet God as volg liefhê: Hom meer as enigiets of enigiemand alle ander dinge liefhê ter wille van Hom jou liefde vir Vader is jou hoogste vervulling jy moet Vader op ‘n gepaste manier liefhê

Moenie jou liefde vir Vader meng met ongepaste, sondige begeertes nie As jy Hom liefhet, sal jy Hom glo as Hy sê ons moet kuis wees: Spr 5:15-18 Drink water uit jou eie reënbak en strome uit jou eie put. Sal jou fonteine buitentoe oorstroom, waterstrome op die pleine? Hulle moet vir jou alleen wees en nie vir ander saam met jou nie. Mag jou fontein geseënd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug—

Getroudes: julle moet mekaar liefhê soos Vader voorskryf, nie soos Hollywood sê nie onselfsugtig, soos Jahshua die gemeente (Ef 5) die regte verhouding tussen man en vrou is die beste teenvoeter vir buite-huwelikse versoekings

Ongetroudes: leer om mekaar lief te hê as susters/broers, moeders/vaders, naastes (op geestelike, nie vleeslike manier)

Leer die uitnemende dinge liefhê Filip 1:9-11 ek bid dat julle liefde meer en meer oorvloedig mag word in kennis en ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei ....

Ons liefde vir dinge is dinamies: dit word gevorm deur blootstelling en voorbeeld jy word gevorm deur jou verbeelding - kunste die kunste stel die werklikheid op ‘n bepaalde manier voor : pasop vir boeke, tydskrifte, TV, flieks, internet, teater, musiek, beeldende kunste

OPSOMMEND Aldrie voorbrande moet in plek wees Slegste dae: wees verantwoordbaar teenoor iemand Daagliks: vlug! vermy! gooi weg! Bo alles: liefde vir Vader, jou vrou/man/vriend(in) As jy saam met Vader liefhet wat Hy liefhet, word sondige begeertes al hoe meer smaakloos