Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Welkom! Psalm 89.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1

Algemene beskrywing Volk moet onder heerskappy van God leef Israel dop toets oor en oor Patroon Israel dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding Simbolies van kerk Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf (min van laasgenoemde gebeur)

Geen leierskap in Israel Na Josua, geen koning Het nie ander volke uitgeroei – nou versoekings Baäls - manlike gode - natuurkragte Astartes (ook Asjera) - vroulike godinne – Natuur- en vrugbaarheidskragte

Ander gode Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne Lei tot onderdrukking deur ander volke Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne Diens aan God word beeldediens (Rig 17 – 21) Beeldediens van Daniete Stam van Benjamin skaar by goddelose Gibea

Otniël Kaleb se broer Israel dien heilige boomstamme (Rig 3 : 5 – 11) Kaleb se broer Israel dien heilige boomstamme Onder mag van Kusan – Risatajim (Mesopotamië) Otniël verslaan hom – 40 jaar rus

Moabiete Volk sondig steeds – onder mag van Moabiete 18 jr Nuwe leier = Ehud (Links Benjaminiet) Gaan betaal belasting by koning – Moet hom kastig alleen sien – maak hom dood Verslaan Moabiete

Verdere rigters Samgar (Rig 3 : 31) verslaan Filistyne Reisigers langs sypaaie (Rig 5 : 6)

Debora en Barak Na dood van Ehud: Jabin (Kanaän) onderdruk Israel vir 20 jaar Sisera hoof van weermag Debora spoor Barak aan tot oorlog Sisera word oorwin Deborah se Oorwinningslied Rigters 5 Skuil in tent van Heber Jael (Heber se vrou) vermoor hom met tentpen

Gideon Weer Baäldiens Onderdruk deur Midianiete – strooptogte in oestyd Engel verkyn aan Gideon - belowe krag van God vir redding Teken: Vuur uit rots verteer offer

Gideon (vervolg) Moet Baäl altaar afbreek Bang – gaan in nag – mense wil hom vermoor Sy Pa: “As Baäl ‘n god is, “laat hy sy eie saak behartig Gideon genoem Jerubaäl = “Baäl behartig sy eie saak”

Gideon se leër …uit stamme van Manasse, Aser, Sebulon Tekens vir geloofsversterking Wolvlies op dorsvloer (een nat een droog) Leër aanvanklik 32 000 God toets sy geloof: Banges huis toe 10 000 bly oor Water drink; Met hand opskep 300 bly oor ! Hoor vyand se droom van garsbrood

Openbaring Vertel 300 van garsbrood Elkeen kry kruik met fakkel in en ramshoring Breek en blaas ! PANIEK !! Midianiete slaan op vlug

Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God Gideon weier koningskap Vra ringe uit buit (Rig 8 : 24) Maak skouerkleed (“Efod”) – wat Moses vir Aäron moes maak (Rig 8 : 27) Stel op in Ofra (sy stad) – Volk moet ook daar HERE raadpleeg Eiesinnige godsdiens (net hoëpriester mag efod dra) God tref sy huis met oordeel Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God

Abimelek Gideon se seun: Wil graag koning word Konkel met Sigem se inwoners Vermoor sy 70 broers – jongste (Jotam) ontkom Jotam: Fabel van doringbos-koning Word waar Bose gees in Abimelek – probeer Tebes inneem Vrou gooi maalklip op sy kop – wapendraer moet hom doodmaak

Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier Tola en Jaïr Uit stam Manasse 30 Seuns – elkeen met Sy eie stad en donkie Uit stam Issaskar Israel verval weer Dieselfde volke wat hulle verlei, verdruk hulle Filistyne - - Wes Jordaanland Ammoniete - - Oos Jordaanland Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier

Jefta Buite-egtelik - verag Tog val aandag op hom (manne van Gilead) Vestig in Tob Deur oudstes geroep, maar wel wil van God

Diplomaat Stuur boodskappers na Ammon – vra vrede Skade aan Ammon was verbied (Deut 2 : 19) Grond egter van Sihon afgeneem Jefta verduidelik – dowe ore Jefta versamel leër

Ammoniete verslaan … sonder hulp van Efraim Eerste een uit huis aan God offer Wat was Jefta se gelofte indien wen? Enigste dogter Wie was dit toe? Ammoniete wel verslaan – uitvoering van gelofte onbekend

Burgeroorlog Efraim verwyt Jefta – burgeroorlog breek uit Jefta wen – nog 6 jaar rigter

Nog drie rigters Ebsan (Sebulimiet) Elon (Sebulimiet) Abdon (uit Efraim)

Einde hoofstuk 14