6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Advertisements

Ongelykheid en armoede
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Die geskiedenis van geld
Funksies van ‘n Besigheid
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Aksiebeplanning.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom, Leiers!.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Visitasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hand. 1:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee 0834593177 GEMEENTE TERUGVOER NA DIE FINANSIES WERKSESSIE MET DIE FOKUS OM ’N VOLHOUBARE INKOMSTE VIR DIE GEMEENTE TE BEWERKSTELLIG 6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee 0834593177

DOEL VAN DIE TERUGVOER Om die gemeentelede te bedank vir hulle betrokkenheid by die werksessie en ook vordering met die implementering van voorstelle met die gemeente te kommunikeer.

INHOUD Agtergrond. Kommunikasie met gemeente. Voorstelle. Korttermyn. Administratiewe Voorstelle. Besparings Voorstelle. Inkomste Aanvullings Voorstelle (Projekte). Mediumtermyn. Langtermyn. Pad Voorentoe.

AGTERGROND Die Finansies Taakgroep het die stand van finansies aan die kerkraad voorgehou waarna besluit was dat die gemeente ingelig moes word oor die finansieële stand van die gemeente. Die kerkraad het besluit om ‘n werksessie met die gemeente te hou om voorstelle te kry oor hoe om ‘n volhoubare inkomste vir die gemeente te bewerkstellig.

AGTERGROND ‘n Werksessie was gehou op 1 Sep 16 en die kerkraad het ‘n goeie opkoms van gemeentelede gehad met uitstekende insette. Die insette is gekategoriseer in kort – medium – en langtermyn voorstelle.

AGTERGROND Die sukses van die proses is om koördineerders vir die verskillende voorstelle uit die gemeente te kry wie die drywer in die uitvoering daarvan sal wees. Daardie koördineerder sal deur die kerkraad bygestaan word met addisionele hulp uit die gemeente. Die detail beplanning vir die spesifieke voorstel moet nog gedoen word.

AGTERGROND Dit word voorsien dat hierdie projekte in die kort – medium – en langtermyn geïmplimenteer sal word. Die status van die verskillende voorstelle word nou aan die gemeente voorgehou om die kerkraad by te staan met die implimentering.

KOMMUNIKASIE VOORSTELLE Stel ‘n doelwit op om inkomste te verbeter en maak dit Sondae sigbaar op ‘n grafiek. Kommunikeer resultate maandeliks met die gemeente. Verbeter kommunikasie deur gebruik te maak van sosiale media. Hou ’n jaarlikse gedenkdiens om gedenktuin te bemark.

KOMMUNIKASIE VOORSTELLE Kommunikeer hierdie lys van voorstelle om inkomste te verbeter met die gemeente en kry inkoop en betrokkenheid by almal in die gemeente. Bo en behalwe al die gemeente aktiwiteite stel ‘n plan op om maandeliks en/of ander verkope of aktiwiteit in die gemeente te hou om inkomste aan te vul.

KOMMUNIKASIE VOORSTELLE Ons moet ‘n plan maak om jongmense in die gemeente te akkomodeer. Verwelkom mense by die deure, leer mekaar ken en bou so verhoudings.

KORT TERMYN ADMINISTRATIEWE VOORSTELLE Kry gemeente databasis op datum. Stel ‘n plan op om dan die werklike lidmate te besoek en te aktiveer. Reeds begin: Joseph Kidson het ‘n persoon by sy werk geïdentifiseer om dit te doen. Verbeter en bevorder die kommunikasie en deelname van gemeentelede deur die regte inligting, behoefte of uitdagings gereeld met gemeente te kommunikeer. .

KORTTERMYN ADMINISTRATIEWE VOORSTELLE Implimenteer Zapper (Elektroniese Betaal Stelsel) om kontant inbetalings se kostes te verminder en minder kontant by die kerkkantoor te hanteer. Ondersoek die moontlikheid om met ander NG gemeentes saam te werk om inkomste te verhoog.

KORTTERMYN BESPARINGS VOORSTELLE Beperk water en ligte uitgawes op die kerkterrein en pastorieë. Beperk telefoon uitgawes. Ondersoek besparing op kontant depositos en ander prosesse om bankkoste te verminder.

KORTTERMYN INKOMSTE PROJEKTE Indentifiseer gebou instandhouding projekte om fondse voor in te samel. Moontlike projekte: Nagmaal ete. Wegneem etes Vrydagaande. Implimentering van ‘n tuin dromdiens vir die kerk. Uithuur van gasbraaier en verkoop van Jaffels by die kerk.

KORTTERMYN INKOMSTE PROJEKTE Moontlike projekte: Gemeentelede maak poeding en verkoop op Sondae. Saterdagoggend ontbyt en gasspeker. Stel ‘n gemeente resepteboek op en verkoop vir addisionel inkomste. Wit olifant vandisie op die kerkterrein en ‘n % van inkomste uit verkope.

KORTTERMYN INKOMSTE PROJEKTE Moontlike projekte: Hou ‘n biltong aand met ‘n gasspreker en dalk ’n modeparade wat mans kan doen. Verkoop Braaihout vir ‘n gemeente inkomste (Ds Ernest).

KORTTERMYN INKOMSTE PROJEKTE Hersien die inkomste uit verhuring van geboue by die kerk en die Boma . Verseker dat inkomste met uitverhuring meer markverwant is.

MEDIUM TERMYN INKOMSTE PROJEKTE Bemark die konsep van testamente nalating as ’n gemeente inkomste. Moedig gemeente aan om ook gedeeltes van hulle bonusse as ‘n addisionele bydra te gee. Ondersoek ’n inkomste uit versekering verwysings kommissie (Makelaars): Lewens versekering verwysing 1 paaiement kommissie. Korttermyn versekering ‘n % per maand solank die versekering aktief is.

MEDIUM TERMYN INKOMSTE PROJEKTE Koopkrag – onderhandel met ketting winkels om % inkomste van gemeente lede vir die kerk te gee. Verkoop kos en koeldrank by die Ark vandisie een Saterdag per kwartaal. Vorm deel van gemeentes wat kosverkope doen by Montana Hoërskool tydens musiek feeste.

MEDIUM TERMYN INKOMSTE PROJEKTE Skep ‘n vernnootskap met ”plaas gemeentes”om ‘n afset vir hulle plaas produkte te bied teen ‘n kommisie. Verf ’n toetsbaan en verskaf toerusting (paaltjies) vir bestuurderlisensie oefening op kerkterrein en vra huur daarvoor.

LANG TERMYN INKOMSTE PROJEKTE Oorweeg ‘n huis subsidie vir die leraars en sloop die pastorie om addisonele behuising vir die kerk te verskaf en sodoende ‘n volhoubare inkomste te genereer. Oorweeg om nog grond aan te koop en sodoende woonstelle te bou vir verhuring.

PAD VOORENTOE Bid asseblief vir ’n uitkoms om finansieël volhou baar te wees. Indien daar iemand is wie kans sien om een van die voorstelle te implimenteer kontak asseblief een van die predikante of my om die voorstel te vat en te implimenteer. Indien u ander voorstelle het gee dit asseblief deur sodat ons dit op die lys kan byvoeg.

PAD VOORENTOE Die kerkraad kan nie alleen hierdie proses bedryf nie. Ons het die gemeente nodig om deel te wees van hierdie plan. Bid asseblief vir ’n uitkoms om finansieël volhou baar te wees.

U kan my ook kontak en ek kan dit vir u e-pos BAIE DANKIE Ons sal hierdie aanbieding op die kerk se web-blad plaas vir maklike verwysing U kan my ook kontak en ek kan dit vir u e-pos