Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Gedagtenis maaltyd.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart

Hoofpunte… Fokus op Jesus se voortgaande werk … Haak aan by nuwe waardering vir Trinitariese teologie Jesus se werk: onderskei tussen Konings-, Priester- en Profeetwerk Ons word ingetrek in God se werk: as profete, priesters en konings

Het ons te gou ophou kyk…? Jesus se voortgaande werk: Barth: wat Jesus nou doen… Calvyn oor Jesus as Profeet, Priester en Koning Bybel… Die lewende, drie-enige God se voortgaande betrokkenheid by ons Te min klem op Drie? betrokke op drie maniere as Vader, Seun en HG Christus betrokke as Koning, Priester en Profeet

Vroeë kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap Christus is Here: eerste geloofsbelydenis! (Pelikan) direk verbind aan die hemelvaart en sessio Hoor dit in Bybel Hand 2:36 – “God het hierdie Jesus Here en Christus gemaak” Matt 28:18 – “aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde…” Fil 2:9-11 – “en elke tong sou bely Jesus Christus is die Here!” 2 Kor 4:5 – “Ons verkondig Jesus Christus as die Here” Styl van koningskap: sagtheid, liefde, die kruis… Chilton: koningskap van God/Christus is die sentrale boodskap van NT (meer so as liefde); ook Hand 28

Jesus as Hoëpriester Te lank verwaarloos? vier kante probeer uitlig: baie sterk in die Bybel: Hebr-boek; Rom 8; 1 Joh 2; Joh 17; ook baie sterk in die Gereformeerde tradisie, veral by die Skotte vier kante probeer uitlig: Jesus gaan om vir ons plek te berei; neem ons saam (efes 2): ons lewe saam met Christus verborge aan die RHVG – ontsaglike troos, veiligheid en sekerheid; het ons lewe as `n pand Voorspraak by die Vader; tree vir ons in: Bring ons gebede voor die Vader (soos wierook) en bid dit oor… Jesus se voortgaande inkarnasie Jesus ook by ons: 2 kante van Middelaarskap Torrance oor Nicea Christus trek ons ook in … deurdat ons uitreik na ander en bid vir hulle

Jesus as Profeet: Dit gaan oor verkondiging en sending Hoor dit in al die Hemelvaart-tekste Hand 1:8 – “julle sal my getuies wees”… Matt 28:19 – “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels…” Joh 20:21 – “Soos die Vader My gestuur het, stuur ek julle” Mark 16:15 _ “Hulle het toe die evangelie oral gaan verkondig…” ook in hele verhaal en lyn van Handelinge

Die Groot Verrassing: Jesus self aktief betrokke hierby! Hoor dit in baie tekste Joh 12:32 – “As Ek van die aarde af verhoog is, sal Ek almal na My toe trek” Hand 2:47 – “En die Here het elke dag mense wat gered word by die gemeente gevoeg” Hand 9:5 – “Wie is U, Here?”…”Ek is Jesus” Hand 26:23 – “Hy (bring) aan die Jode en aan die heidennasies die lig” Hebr 12:25 – “moet Hom wat met julle praat nie afwys nie…” Openb 3:20 – “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop…” Duidelik: Jesus ontmoet mense, open hul oë, en leer hulle Doen dit op twee maniere: Hand 8 en Hand 9

Ons word ingetrek by die werk van God… …as profete, priesters en konings Profete: geloof Priesters: liefde Koningskinders: hoop en gehoorsaamheid Sleuteldissiplines Geloof Gemeenskap (ontvang liefde, verbind aan Christus) Vernuwing, navolging (Calvyn)