Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
12 juni 2016 Maarn. 1 Paulus, afgevaardigde van Christus Jezus door Gods wil aan de heiligen die ook gelovigen zijn in Christus Jezus 2 genade met jullie.
Advertisements

GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Voorstelling van nuwe lidmate
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Filp. 2:
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk

efése korinte fillipi thesalonika antiochië rhodes troas

tempel van Diana (Artemis)

teater in Efése

tempel van Domitian

tempel van Domitian

efésiërs 1:1-4 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus! Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus, soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees…

efésiërs 1:5-9 …deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil, tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde. In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand, deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het…

efésiërs 1:10-12 …om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig — in Hom in wie ons ook ‘n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe bepaal is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil, sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid, ons wat reeds tevore op Christus gehoop het,

efésiërs 1:13-14 …in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

ons rykdom in Christus 1: geseënd efésiërs 1:3 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus.

ons rykdom in Christus 2: uitverkies efésiërs 1:4 …soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees…

ons rykdom in Christus 3: aangeneem as kinders efésiërs 1:5 Hy [het] ons voorbeskik om ons as Sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil…

ons rykdom in Christus 4: aanvaarbaar gemaak in die Geliefde efésiërs 1:6 …die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde.

ons rykdom in Christus 5: verlossing van doderyk efésiërs 1:7 In Hom het ons die verlossing deur sy bloed

ons rykdom in Christus 6: vergifnis van sonde efésiërs 1:7 In Hom het ons… die vergifnis van die sonde

ons rykdom in Christus 7: geheimenis van sy wil bekend gemaak efésiërs 1:9 deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het,

ons rykdom in Christus 8: verenig in Christus efésiërs 1:10 alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, [is] onder een hoof in Christus verenig…

ons rykdom in Christus 9: in Hom is ons verseël met die Heilige Gees efésiërs 1:13 … in Wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

ons rykdom in Christus 10: in Hom is ’n erfdeel gegee efésiërs 1:13 … in Wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid.

ons rykdom in Christus in Christus is ons… geseënd; uitverkies; aangeneem as kinders; aanvaarbaarbaar gemaak in die Geliefde; verlos van doderyk; vergewe van sonde; geheimenis van Sy wil bekend gemaak; verenig met ander in Hom; verseël is met die Heilige Gees; ’n erfdeel gegee.

ons rykdom in Christus ons logiese reaksie efésiërs 1:5-6, 12-14; 4:1 1:5-6 deurdat Hy ons voorbeskik het… tot lof van die heerlikheid van sy genade… 1:12 …sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid… 1:14 …tot lof van sy heerlikheid. 4:1 Ek vermaan julle dan… wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is…