FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
§2.3 Hoe leen je? In deze PowerPoint-presentatie leer je over: Lenen
Advertisements

Exameneenheid: Consumptie
De bank en jouw geld Hoofdstuk 3 Geheel.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Rekeningkundige begrippe
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Arbeidsreg ABR 224 Tema 2 Lesing 3.
Besigheidstudies Graad 12
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Verskillende soorte goedere- en dienste markte:
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Is jy regtig ‘n senior?.
Die geskiedenis van geld
Liefde vir mekaar – Deel 1
Funksies van ‘n Besigheid
Entrepreneurskap Graad 8
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Leesbegrip.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
DIE #42 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Is jy amper‘n senior?.
Behoeftes en begeertes
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
inclusief WW PROTECTIONISME Invoerrechten Strenge regels Invoerverbod Contingentering (aantal afspreken)
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hartlik welkom in die Erediens!
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
Welkom by die Kategese 15 April 2018.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Christene kan nie byeen kom nie; hul geloof moet ʼn geheim bly.
Visitasie.
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
\.
Hand. 1:
\.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
\.
Transcript van de presentatie:

FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal en Entrepreneurskap.

Besighede koop grond, arbeid, kapitaal en entrepreneuriese vermoë van die faktormark en hierdie insette word omgeskakel in uitsette wat bekend staan as goedere en dienste en op die goedere-en-dienste-mark verkoop word. Kom ons kyk na produksiefaktore om die faktormark te verstaan:

Die faktormark bestaan uit twee ander markte, naamlik: Arbeidsmark Finansiële mark

1. Arbeidsmark: Die arbeidsmark is die plek waar die werkgewer en werknemer met mekaar in aanraking kom. Dit is nie ʼn spesifieke plek nie. Werkgewers adverteer poste in koerante, tydskrifte of op die internet, of hulle betaal ʼn personeelagentskap om iemand te vind om die post e vul. Die werknemer doen dan aansoek om die pos.

Die werknemers verkoop hulle tyd, kennis en ervaring aan die besigheid en die besigheid betaal hulle geld in die vorm van lone en salarisse. ʼn Salaris is ʼn vasgestelde bedrag geld wat aan die einde van elke maand betaal word. Word aan halfgeskoolde en geskoolde werkers (sekretaresses, rekenmeesters, bestuurders en toesighouers, betaal. ʼn Loon is ʼn uurlikse tarief wat aan werkers betaal word volgens die aantal ure wat hulle aan die einde van die week gewerk het. Lone word gewoonlik aan ongeskoolde en halfgeskoolde werkers (fabrieks- of mynwerkers) betaal.

2. Finansiële markte: ʼn Finansiële mark is enige soort finansiële transaksie wat help om ʼn besigheid te laat groei, of ʼn belegger help om geld te maak. Die finansiële mark is nie direk betrokke by die produksie van goedere en dienste nie. Die belangrikste rol is van finansiële markte is om geld oor te dra van die maatskappye met surplusgeld aan maatskappye wat geld nodig het. Die meeste finansiële instellings word deur die regering gereguleer.

Finansiële instellings sluit in banke, bouverenigings, versekeringsmaatskappye en pensioenfondse. In enige ekonomie is daar spaarders en leners. Die spaarders deponeer hul surplus geld by die finansiële instellings. Die instellings gebruik hierdie fondse om geld te leen aan leners wat aansoek doen om krediet of ʼn lening.

Daar is twee soorte finansiële markte, naamlik: Kapitaalmark Geldmark