Wetenskap met ‘n avontuur by...

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
My siel, Pa Marie van Rensburg
Advertisements

Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Toewyding.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Voorbereide Toespraak
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Omdat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
“Gaan dan heen”.
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
2010 April Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Hoe is slawe gevang en verkoop?
Hardeware.
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Leesbegrip.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
DIE ARTIKEL Dit is ’n skryfstuk oor ’n bepaalde onderwerp wat gewoonlik in ’n tydskrif of koerant verskyn. Dit is ’n skryfstuk wat op feite en inligting.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Rom.6: en :
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
@FXit 1.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Wat is ramings?.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Is jy regtig graad 10?.
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Is jy amper‘n senior?.
Getuienisaksie & Msinga
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hand. 1:
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Transcript van de presentatie:

Wetenskap met ‘n avontuur by... www.witjassies.co.za; www.littlelabcoats.co.za; witjassies@gmail.com Wetenskap met ‘n avontuur by...

Wat is ons missie? Om hoë kwaliteit, veilige en anderse wetenskap klasse vir jong kinders te bied. Wetenskap met ‘n verskil! Stories, inkleurprente en liedjies maak deel uit van elke les omdat ons wetenskap wil ontwikkel tot iets wat vir elke kind verstaanbaar, bereikbaar en hope PRET is!

Wetenskap met n verskil? Ons lesmateriaal is ontwikkel deur wetenskaplikes met jong kindertjies wat ‘n leemte ervaar het in die beskikbaarheid en aanslag van wetenskap vir kinders. Wetenskaplike beginsels word nou so verweef in die les dat kinders op ‘n prettige manier belangrike konsepte baasraak – terwyl hulle elke oomblik geniet!

Hoe geskied ons klasse? Neem sowat 30 min om te voltooi Vind tydens skool ure of na skool plaas ‘n Maksimum van 11 Witjassies per klas word voorgestel 8 lesse per kwartaal Opgeleide fasiliteerders besoek u skool en bied klasse in ‘n klas of onder ‘n boom of op ‘n lekker stuk gras aan – enige gepaste area Lesse word in Engels of Afrikaans aangebied

Wat behels ‘n klas? Eksperiment/e doen ‘n Probleem oplos Die avonture van Molly en Marius muis lei die lessie in en lig die probleem of voorgestelde eksperiment van die dag uit waarna elkeen: Eksperiment/e doen ‘n Probleem oplos Die Periodieke Kasteel besoek Op maat van ‘n liedjie dans Iets nuuts leer!

Wat beteken dit vir ‘n kind om ‘n Witjassie te wees? Horisonne verbreed Selfvertroue kry ‘n hupstoot Kry die geleentheid om met egte wetenskaplike apparaat te eksperimenteer Leer om vrae te vra en om te eksperimenteer om by die antwoord uit te kom Leer dat wetenskap pret, maklik en verstaanbaar is Benader wetenskap met opgewondenheid en positiwiteit!

Kurrikulum en Fooie Vra vir ‘n gratis demonstrasie! Die lesse dek temas vanuit ‘n verskeidenheid wetenskapsdissiplines hier gelys met voorbeelde: Chemie (koolsuurgas en absorpsie) Fisika (gravitasie en druk) Geografie (riviere en erosie) Geologie (geodes en plooiberge) Meteorologie (reën en konveksie) Omgewingswetenskappe (koolstof voetspoor en oliestortings) Sterrekunde (die maan en Mars) Paleontologie (dinosourusse en fossiele) Biologie (longe en energie) Kwartaalfooi R450 Registrasie R180 (kry eie wit laboratorium jas) Spesiale tariewe is van toepassing indien ‘n hele graad of klas ingeskryf word (pryse op aanvraag)

Gaan na www.witjassies.co.za vir meer inligting