De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

@FXit 1.

Verwante presentaties


Presentatie over: "@FXit 1."— Transcript van de presentatie:

1 @FXit 1

2 Temalys: KOM IN RAT Openingsles [almal] Kom in rat
Gevolge van regte keuses Ruk jou naam (Grepe hieruit as voorbeeld-les) God kan jou kop swaai Dink nuut Geloofsekerheid Leef nuut Geestelike groei As jy groei Selfdissipline Die prys Positiewe denke Dink mooi Emosionele beheer Hou jou in Pad van verlossing Watter pad Kennis van God Ken die pad Leuenpaaie lei na die dood Doodlooppad Skrifhantering Padkaart Skriftoepassing Padreëls Selfkruisiging Padsterftes Sondebesef Oortreding Verkeerde keuses Van die pad af Soeke na God Padsoekers New Age Nuwe pad Blind vir die waarheid Nagreis Musiek se invloed Padmusiek Eensaamheid Alleenpad Invloed van vriendskap Saam op pad Selfsugtige keuses Privaatpad God se keuse Die brug Die regte keuse Oë op die pad

3 Inhoud en hantering van die CD pakket KOM IN RAT bevat die volgende:
Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) Les-programme (25) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van slegs sewe skyfies van die INLEIDING van les 2. [Die eerste les was die jaaropeningsles in die groot groep.] DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in bold. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak. 3

4 Gevolge van die regte keuses HOU KOP: RUK JOU NAAM
God se kinders is blootgestel aan vervolging. As jy lewe volgens jou Vader se huisreëls, gaan die wêreld vir jou lag. Hulle gaan jou laat voel jy ruk jou naam. “Hou kop” impliseer om vas te staan by die beginsels van die Woord. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in kursief, waarná riglyne vir die bespreking [of moontlike antwoorde] volg. Outomatiese animasie: Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.

5 Tema: RUK JOU NAAM HOU KOP – dis die onderliggende tema wat die volgende sewe lesse met mekaar laat skakel. Dit dui op nugter denke en die regte keuses met betrekking tot verskillende issues. 5

6 ruk jou NAAM ruk jou NAAM [2 x R>] Ruk jou naam
Hoe maklik is dit om jou naam op Facebook, MySpace, Twitter, ens. te ruk? [Kry respons voor die eerste R>.] Jou naam is die belangrikste deel van jou ID. Dis meestal die eerste woord wat jy leer skryf het. Daarsonder is jy identiteitloos. Naamruk-insidente word gewoonlik nie as ‘n opwindende moment in jou geheue gebêre nie. 6

7 A: 19 B: 6 C: 18 D: 8 E: 15 F: 12 G: 9 H: 7 I: 16 J: 11 K: 14 L: 13
Hoeveel punte kry jou NAAM? Skryf die eerste 6 letters van jou naam en van (bv BenduP of Annett) vertikaal, met die waardes langsaan. [2 x R>] Die “waarde” van jou naam / hoeveel is jou naam werd? [Die laaste element R> oop vir die punte-uitslag] ‘n Mens wil graag “naam maak” – dis die teenoorgestelde van naam-ruk. Dit lyk mos lekker om beroemd te wees en ‘n grammy te wen. Elkeen gaan nou die “waarde” van sy naam bepaal. Die wenner – die een met die hoogste telling – kry ‘n “grammy” [bv. ‘n smaaksensasie]. Die res [M-Z] tel 10 punte elk 7

8 Wat het jy gewens terwyl jy besig was met die som?
Hoe voel die wenner? Wens jy nou jy het dieselfde naam as die wenner, of is jy oukei met jou eie? [5 x R>] Evalueer ervarings met behulp van drie vrae [elke bullet R> oop] Wens jy nou jy het dieselfde naam as die wenner...? Nee, jy’s trots op jou naam. Dis jou identiteit; dit onderskei jou van ander. Dink verder terug [aansluiting by Daniël-gebeure] Kry respons. Hulle kan die antwoord in Dan 1:6 soek. Nog 1 kans vir ‘n grammy: Watter 4 ouens se name is verander toe hulle in ‘n vreemde land kom, waar die koning niks van God wou weet nie? 8

9 Onder hierdie jong manne uit Juda was
Dan 1 6-7 Onder hierdie jong manne uit Juda was Daniël, Gananja, Misael en Asarja maar die hoofpaleis-beampte het vir hulle ander name gegee... Ons moet hulle NAME verander! Die vyand wil jou naam verander Die vyand het Daniël-hulle se name verander. God se vyand probeer dit vandag steeds met God se kinders doen. Die implikasies hiervan word in die volgende skyfies verduidelik. 9

10 Identiteitsverwarring
? ? Identiteitsverwarring ? Wie is EK Identiteitsverwarring Die soeke na ’n eie identiteit is baie sterk by die adolessent. Die “vyand” weet dit. Juis daarom word tieners gebombardeer met sogenaamde “volwasse” waardes: Jy’s vry, jy’t die reg om self te besluit, jy’s in beheer. Ignoreer almal wat jou wil leer. Tieners in ‘n Christelike milieu kan gesinswaardes [hulle “naam”] begin bevraagteken. Omdat baie van hulle sukkel om in diepte met hulle ouers te kommunikeer, laat dit hulle baie weerloos. Luister hoe hulle dit ervaar. 10

11 vervolging vrede èn Jes 32:17 2 Tim 3:12 [DIE BOODSKAP] Responsief
Geen kommentaar is by die volgende twee skyfies nodig nie. Die omstandighede sal bepaal of jy gemaklik gaan voel om dit slegs in stilte te wys, en of jy eers moet vra dat die groep stil word. Die beweging tussen die elemente is stadiger om ’n atmosfeer van toewyding [“worship”] te skep, met genoeg dinktyd. Jes 32:17 11


Download ppt "@FXit 1."

Verwante presentaties


Ads door Google