Bybelvasvra!.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Bybel Ongelukke.
Bybel Ongelukke.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

bybelvasvra!

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... Hoe maak mens? So maak mens: Algemene vrae oor enige iets in die Bybel. Gee net eenvoudig die regte antwoord. Eerste hand op, kry die eerste kans om die antwoord te gee. As daardie groep se antwoord verkeerd is, gaan ons die volgende groep vra wat hulle hande opgesteek het. Elke vraag tel een punt, ongeag die hoeveelheid name, of woorde wat genoem moet word. Algemene Bybelkennis

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 1. Op watter dag is die plante geskep? Dag 3

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 2. Wie se raad is verydel toe hy vir Absalom wou raad gee? Agitofel – 2 Samuel 17:14

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 3. Watter gemeente se ouderlinge het Paulus besoek net voordat hy na Jerusalem toe vertrek het om verslag vir die gemeente in Jerusalem te bring oor sy werk onder die heidene? Efese – Handelinge 20 en 21

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 4. Watter plek het 12 fonteine en 70 palmbome gehad? Elim – Eksodus 15:27

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 5. Wanneer sy hardloop (met haar vlerke omhoog), lag sy die perd en sy ruiter uit. Wie is dit? Die volstruis – Job 39:21

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 6. Wat was Kajafas se skoonpa se naam? Annas – Johannes 18:13

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 7. As daar in Tirus en Sidon die wonderdade gedoen is, wat in hierdie twee dorpe gedoen is, sou hulle hulle lankal in sak en as bekeer het. Watter twee dorpe is dit? Gorasin en Betsaida – Matteus 11:21

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 8. Wat was die name van Adam en Eva se seuns? Kain, Abel en Set – Genesis 4:2 en 25

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 9. Watter seemonster het God gemaak as sy speelding? Leviatan – Psalm 104:26

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 10. Watter Fariseër het eenkeer in die aand na Jesus toe gegaan? Nikodemus – Johannes 3:1

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 11) Watter Rigter was linkshandig? Ehud (Rigters 3:15)

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 12) Waarmee het die Here vir Resin en Peka vergelyk in Jesaja 7:4? Twee stukke brandhout.

Die vinnigste, korrekte antwoord kry die punt.... 13) Op watter berg het Elia die Baälprofete uitgedaag in 1 Konings 18? Berg Karmel