EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Prediker: Ds. Schalk Scott
Advertisements

DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
KONTAK Antwoordgids.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Bybel Ongelukke.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Handoplegging.
20 Mei 2018 Saam veheerlik ons God deur voortdurende metamorfose.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Prediker: Ds. Schalk Scott
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
BYBEL BRAINTEASERS.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Druk (Click) om voort te gaan
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Voorstelling 2013.
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Bekering.
Vader se seën.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Bybel Would you rather.
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE KRAGGAKAMMA GEMEENTE EIENDOMSKOMMISSIE TUINBOUKOMMISSIE

EIENDOMSKOMMISSIE Willie Esterhuizen (Voorsitter) Anita Esterhuizen (Sekretaresse) Daan Venter (Koster) Ds MG van Rooyen Dr Deon Els Renier du Preez Sakkie Potgieter Colyn Scheltema Rassie du Plessis Thinus van der Vyver

TUINBOUKOMMISSIE Leon Cloete (Voorsitter) Daan Venter (Koster) Willie Esterhuizen

EIENDOMSKOMMISSIE Teksvers : Lukas 14:28 Wie van julle wat ‘n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. (John Ruskin)

TUINBOUKOMMISSIE Teksvers: Ps. 8 : 7-9 U laat hom heers oor die werk van U hande, skape en beeste, alles; selfs die diere in die veld, die voëls in die lug, die visse in die see wat die oseane deurkruis.

EIENDOMSKOMMISSIE WERKSAAMHEDE Toesig oor die toestand van Kerkgeboue en die Pastoriëe; Instandhouding van alle eiendomme en los bates; Verkryging van eiendom / los bates; Vervreemding van eiendom / los bates; Onderhandelings en finalisering van huurkontrakte met verskillende huurders.

TUINBOUKOMMISSIE WERKSAAMHEDE Beplanning van kerk se tuine; Versorging van tuine – skoonmaak, snoei; Uitbreiding van tuine - aanplantings

HOE KAN U INSKAKEL…. Deur jou kundigheid aan te bied aan die kommissie; Deur jou kennis te deel t.o.v. instandhouding; Deur hulp aan te bied met instandhouding van toerusting; Deur vir die kommissie te bid vir insig; Deur te kom help met snoei van die bome onder leiding van Tuinboukommissie;

KONTAK BESONDERHEDE Indien u sou belangstel om by die kommissies betrokke te raak kan u skakel: Eiendomskommissie – Willie Esterhuizen Telefoon 041 360 5414 (h) Selfoon 083 651 1720 Tuinboukommissie – Leon Cloete Telefoon 041 360 7085 (h) Selfoon 083 292 3725