Verantwoordelike Vernuwing

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Geroepen heiligen.
Advertisements

RAMINGS.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Memorandum met die NG Kerk
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
KERKORDE IS COOL.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.
Algemene Sinode Dagwyding
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
Joh. 14: :
Getuienisaksie & Msinga
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kollektes.
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die Beeld van JASHUA.
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Predikantebegeleiding
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Filp. 2:
Visitasie.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Verantwoordelike Vernuwing DVK en Art 9 Verantwoordelike Vernuwing

Leraar Leraar as mens Loopbaanbeplanning en ontwikkeling Geestelike versorging Voortgesette bedieningsontwikkeling Versorging van leraar se gesin

A - Z Roeping en Werwing – Ampsbeskouiing Bedieningsbevoegdheid – VBO / Mentor Bedieningsvaardigheid Algemeen Rol van Predikant Rol van Gemeente Diensverhoudinge Mobiliteit

Artikel 9 ARTIKEL 9 (vgl T 7.3 bl 1-2 pt 1) (Notule bl ...) Die Algemene Sinode keur die gewysigde Kerkorde Artikel 9 goed: ARTIKEL 9 9.1 Die fokus van die amp van die predikant is die bediening van die Woord (in al sy gestaltes) en van die sakramente, sowel as die toerusting van gelowiges vir die deelname van die kerk aan die werk van God in sy wêreld. 9.2 Die predikant is geroep om die Woord van God te bestudeer, onderrig daarin te gee en dit oral te verkondig; om die sakramente te bedien en om saam met en vir die gemeente te bid en 'n navolger van Christus te wees op so 'n manier dat ander hom / haar kan navolg (soos geamendeer JHG Gous/ GF Claassen). 9.3 Die amp van die predikant funksioneer binne ʼn gemeente of as deel van dienswerk van die kerkverband in die wêreld.

9.4 In gemeentes aanvaar die predikant  veral verantwoordelikheid vir die prediking en die bediening van die sakramente. Die predikant is, saam met die ander ampte, verantwoordelik  vir: die diens van die gebede, eredienste, onderrig en toerusting, opbou van die gemeente, die gemeente se dienswerk in die wêreld, leiding en organisering van die gemeente, uitoefening van Christelike liefde en tug, pastorale versorging. Kerkrade onderskei, saam met die predikant, oor die wyse waarop dié roeping en verantwoordelikhede, in lyn met bepaalde begaafdhede, uitgeleef word en vervat dit in ʼn diensooreenkoms.

9.5 Die predikant neem ook deel aan die gesamentlike bediening van die kerkverband in die onderskeie kerklike vergaderinge en ekumeniese verhoudings. 9.6 As deel van die dienswerk van die kerkverband aan die wêreld tref die kerkverband reëlings oor wyses waarop die predikant deelneem aan die werk wat God in Christus deur sy Gees in die wêreld doen.