Ontsyfer die naam...Hoe maak mens? So maak mens.... Elke skyfie bevat `n mengelmoes van die letters van `n naam in die Bybel. Hierdie mengelmoes kom in `n mengelmoes van verskillende vorms. Identifiseer die naam en jou span kry `n punt.
Ontsyfer die naam J A R S L E U M Jerusalem
Ontsyfer die naam M E S A U L T G Metusalag
Ontsyfer die naam A E O B L N I Babelonië
Ontsyfer die naam M D R O G A E I Mordegai
Ontsyfer die naam S B E I M O J Sebojim
Ontsyfer die naam R E S s A L B T Beltsasar
Ontsyfer die naam L G I A E M Gamaliël
Ontsyfer die naam N B K U A S R E D Nebukadnesar
Ontsyfer die naam S B E R U A L Serubbabel
Ontsyfer die naam A I L E G D R K Klaagliedere
Ontsyfer die naam L E B A R U J Jerubbaäl
Ontsyfer die naam K G T E R I A O Koragiete