De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?"— Transcript van de presentatie:

1 Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?
So maak mens: Elke raaisel gee `n leidraad na `n naam of dier in die Bybel. Moenie bekommer oor spelling nie...vra eerder hoe die woord klink! Dalk `n bietjie soet, dalk `n bietjie stout, maar dit sal jou by die antwoord uitkry! Ontsyfer hierdie raaiseltjie eerste, gee die regte antwoord en jou span is een punt ryker! Voorbeeld: Raaisel: Moenie hier kerm en kla nie... Antwoord: Daniël.

2 Raai...raai...riepa! 1. Die man wat deur die vis uitgespoeg is lê op die strand en brand in die son. Jonatan

3 Raai...raai...riepa! 2. Gewoontlik melk mens haar, maar waar sy nou is gaan dit bietjie moeilik wees. Seekoei

4 Raai...raai...riepa! 3. Lê daarop terwyl jy daardie grond gereedmaak om eendag te oes. Betsaida

5 Raai...raai...riepa! 4. Hierdie manlike beeste is gevlek... Kolosse

6 Raai...raai...riepa! 5. Verstaan jy dat jou snoetjie koud kry?
Onesimus

7 Raai...raai...riepa! 6. Maak só wanneer daardie skip seergekry het
Damaskus

8 Raai...raai...riepa! 7. Die Oosterse oefening wat jy op `n slaapplek doen. Jogabed

9 Raai...raai...riepa! 8. Hierdie rydier is nie baie fluks nie....
Luiperd

10 Raai...raai...riepa! 9. Die moederlike songod is baie bitter. Mara

11 Raai...raai...riepa! 10. Ontspan so bietjie, die knaagdier kielie die manlike bees hiermee... Ahasveros

12 Raai...raai...riepa! 11. Jy wonder oor die geslag van die manlike bokkie ... Amram

13 Raai...raai...riepa! 12. Hierdie kasie gaan darem maar baie lekker saam met koekies en soetrissie-sous. Filadelfia

14 Raai...raai...riepa! 13. Uiteindelik! Hierdie dames kledingstuk pas darem maar mooi oor hierdie varkboudjie! Abraham


Download ppt "Raai...raai...riepa! Hoe maak mens?"

Verwante presentaties


Ads door Google