De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Orde!...Hoe maak mens? So maak mens....

Verwante presentaties


Presentatie over: "Orde!...Hoe maak mens? So maak mens...."— Transcript van de presentatie:

1 Orde!...Hoe maak mens? So maak mens....
Elke skyfie bevat vier verskillende name, gelykenisse of gebeure. Hierdie verskillende name, gelykenisse of gebeure is egter deurmekaar en moet in die regte volgorde geplaas word. Plaas hierdie vier verskillende name, gelykenisse of gebeure eerste in die regte volgorde en jou span is `n punt ryker!

2 Orde!...die Rigters Ehud Simson Samgar Gideon Ehud Samgar Gideon

3 Orde!...wonders in Egipte Paddas Water-in-bloed Sprinkane Muggies

4 Orde!...boeke in die Ou Testament
Nehemia Obadja Ester Daniël Nehemia Ester Daniël Obadja

5 Orde!...in die Skepping Son, maan, sterre Visse Plante en vrugtebome
Diere Plante en vrugtebome Son, maan, sterre Visse Diere

6 Orde!...gelykenisse in Lukas
Die gelykenis van die goue munstukkie. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goue muntstukke.

7 Orde!...die sewe gemeentes in Openbaring
Smirna Laodisea Filadelfia Tiatira Smirna Tiatira Filadelfia Laodisea

8 Orde!...konings van Juda Joahas Rehabeam Manasse Hiskia Rehabeam

9 Orde!...boeke in die Nuwe Testament
Filemon Efesiërs Hebreërs Titus Efesiërs Titus Filemon Hebreërs

10 Orde!...mense in die Ou Testament
Dawid Mahalalel Bileam Debora Mahalalel Bileam Debora Dawid

11 Orde!...volgorde van geboorte.
Maria Jesus Christus Johannes die dissipel Johannes die Doper Maria Johannes die Doper Jesus Christus Johannes die dissipel

12 Orde!...konings van Israel
Menahem Ahasia Jehu Omri Omri Ahasia Jehu Menahem

13 Orde!...in die stamboom van Jesus
Serubbabel Peres en Serag Elihud Abraham Abraham Peres en Serag Serubbabel Elihud


Download ppt "Orde!...Hoe maak mens? So maak mens...."

Verwante presentaties


Ads door Google