Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Bybel Ongelukke.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
Liefde vir mekaar – Deel 1
Bybel: Wat is die Konneksie?
oproep tot wagters op die mure
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Jahweh se Woning – ‘n plek van rus…
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Simson Die kind van gelowige ouers
Algemene Sinode Dagwyding
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Die voortgang van die verbond
Bybel Would you rather.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
17. En die wenner is Konings 18.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2

Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos Engel verskyn weer op versoek / naam nie uitgespreek Verdwyn in offervlamme

Simson (vervolg) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Baie gevaarlike vyand – (van Simson tot Hiskia) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Simson verlos volk telkens Alleen - baie sterk ! Reeds as jong man na kamp van Filistyne

Simson trou verkeerd Val vir Filistynse meisie – teen God se wil (Eks 34 : 16) Op pad na meisie – maak leeu dood Op pad terug – sien bye Raaisel by bruilof – klere as prys Vrou verraai hom - slaan Filistyne dood vir hulle klere Sonder vrou huis toe – later terug…..vrou weggegee

Simson (vervolg) Jakkalse met fakkels deur koring Woede ! Wreek op hele volk. Hoe? Verbrand vrou en pa Filistyne weerwraak? Groot slagting onder Filistyne Simson se weer-weerwraak?

Nog Simson – Volk lewer hom oor … wou Filistyne paai / bind hom met toue vas Simson breek toue / neem wraak, slaan 1000 Filistyne dood Dors: God voorsien water uit holte by Legi - “Roepersfontein”

Simson in Gasa Gaan soek vrou (weer verkeerd) in Gasa Filistyne wil hom vang Gooi stadspoorte op berg Val vir Delila = valse vrou …maak asof aan Simson se kant

Delila veraai Simson Soek Simson se “bron van krag” / Simson lieg 3x vasgebind en losgebreek Delila kerm (!) Simson gee in – vertel van nasirëerskap Hare = teken van gelofte Afskeer = ongehoorsaamheid Simson gevang – moet meul draai

God met Simson Dagonfees (Afgod) Simson moet vermaak Vra God vir krag en (tot spyt van Filistyne) kry dit Trek tempelpilare om – duisende dood

God se genade Ten spyte van sonde steeds geloofsheld (Heb 11) Krag van God in sy lewe geopenbaar

Eli Hoëpriester en Leier Rigters Eli hoëpriester in Silo (Seuns Hofni & Pinehas) “Deugniete” “Slegte mense” Oortree offerreëls (Lev 7 : 28 – 34) = Teken dat hulle nie God erken nie (erken of ken? - Bespreek) (+Samuel) bou aanvaarding van koningskap

Flou bestraffing Hebsug Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) Eli se reaksie? Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) Agting vir offerdiens verlore weens Seuns steel by God Ontug Heiligdom: plek van ontug Flou bestraffing

Oordeel aangekondig Eli en seuns sal op een dag sterf Nuwe priester – uit ander geslagslyn

Oordeel voltrek Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser (1 Sam 4) Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser Oudstes gaan haal ark - (wil God “nader bring”) Hofni en Pineas bring ark, maar dit help nie Hofni en Pineas sneuwel Eli kry berig – val – breek nek Pineas se vrou dood by geboorte van kind Noem kind Ikabod = “Die eer is weg uit Israel”

Samuel Peninna Elkana se vroue Hanna (kinderloos) Spot Bid vir kind / Gelofte = Kind vir God Jaarliks na Silo om te bid Eli ondersteunend (dog eers sy is dronk) Samuel (“van God gebid”) gebore – na tempel gebring Werk as Leviet Neem nie deel aan Hofni en Pineas se dade nie

Oordeel oor Eli bekend – Samuel se profetiese roeping (1 Sam 3) In tyd min openbare gesigte / profete God roep Samuel in nag (Eli wat roep?) “Spreek Here, U dienskneg hoor” Oordeel oor Eli bekend – oorgedra aan Eli

Samuel Eli se opvolger Volk steeds onderwerp aan Filistyne – ark ook daar Neem ark na afgod Dagon Val om (2x) GOD BESKIK DIT! Asdod gestraf (swere en muise) – stuur ark na Gat, daarna - Ekron Nog swaarder gestraf Stuur ark (+ goue geskenke) na Israel

Ark teruggevoer Bet Semes - Kirjat Jearim - Silo Dankofffer / mense bekyk ark / 70 Dood Kirjat Jearim - in huis van Abinadab Dawid kom haal later Silo

Israel luister na Samuel Doen weg met Baäls en Astarte – dien GOD God verlos hulle van Filistyne Volksvergadering by Mispa: Oproep tot vas en gebed vir oorlog Filistyne hoor dit – ruk op – word verslaan (Donderweer) Gedenksteen: Eben – Haeser: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp”

Samuel hoof van profete Woon in Rama God roep meer profete / Samuel hoof (1 Sam 19 : 20)

Rigters Leier Herkoms Vyande Otniël (Kaleb) Kusan-Risatajim (Mesopotamië) Ehud Benjamin Moabiete Samgar Filistyne Debora Rama/Bet-El Kanaäniete Barak Naftali

Rigters Leier Herkoms Vyande Gideon Ofra/Manasse Midianiete Tola Issaskar Jaïr Gilead Jefta Gilead Ammoniete Ebsan Betlehem

Rigters Leier Herkoms Vyande Elon Sebulon Abdon Efraim Simson Sora Filistyne Eli Filistyne Samuel

Einde hoofstuk 15