DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Redding vir alle mense….
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Transcript van de presentatie:

DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA

1Kor 10:1-4 ons vaders was almal onder die wolk en deur die see, en almal is in Moses gedoop in die wolk en in die see, en het dieselfde geestelike spys geëet en geestelike drank gedrink, want hulle het gedrink uit ‘n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus

Deut 28:64 En JAHWEH sal jou verstrooi onder al die volke, van die een einde van die aarde tot by die ander einde van die aarde; en daar sal jy ander gode, hout en klip, dien, wat jy en jou vaders nie geken het nie

Deut 30:3 dan sal JAHWEH jou lot verander en Hom oor jou ontferm; en Hy sal jou weer versamel uit al die volke waarheen Hy jou verstrooi het. Al was jou verstrooides aan die einde van die hemel, daarvandaan sal Hy jou gaan haal

Matt 16:18-19 Handelinge 2 Handelinge 10-11 Handelinge 15 En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie. En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees Handelinge 2 Handelinge 10-11 Handelinge 15

GEMEENTES IS VAN UITERSTE BELANG Rom 12:4-5 Soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar 1Kor 12

Efésiërs 1 Vader seën ons met alle geestelike seëninge in die hemele in Jahshua ! Hy het ons lankal in Jahshua uitverkies, en aangeneem om heilig en sonder gebrek as sy kinders voor Hom in liefde te wees Hy gaan alles in Jahshua verenig, sodat ons kan wees tot lof van sy heerlikheid Ons het die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Jahshua Ons weet wat die hoop van sy roeping en die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder ons is

Ons ken die uitnemende grootheid van sy krag vir die wat glo, wat Hy gewerk het in Jahshua toe Hy Hom uit die dood opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemel, bo alle owerheid en mag in krag en heerskappy, en elke naam En .... Hy het alles onder sy voete onderwerp en Hom as hoof bo alles aan die gemeente gegee, wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul !!!!!!

Efésiërs 2 Ons word saam uit die dood opgewek, en sit saam in die hemele in Jahshua, sodat Hy in die eeue wat kom, die uitnemende rykdom van sy genade oor ons kan betoon Want ons is in Jahshua geskape Hy het Israel verenig in Jahshua (die groot verborgenheid) in wie ons saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees

Efésiërs 3 Hy maak hierdie verborgenheid aan die owerhede en magte in die hemele bekend deur die gemeente ! Deur die krag van die Heilige Gees woon Jahshua deur die geloof in ons harte (ons wat in die liefde gewortel en gegrond is) Dit stel ons in staat om die omvang (breedte, lengte en diepte) van sy liefde ten volle te begryp en te ken (bo die verstand) ..... sodat ons vervul kan word tot al die volheid van God !!!!

VADER WERK ALTYD DEUR DIE GEMEENTE Dus ... Efésiërs 4 Ons moet ons roeping waardig wees in nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid, en verdraagsaamheid (in liefde) Ons moet eenheid in die gemeente bewaar Jahshua gee bedieninge (apostels, profete, evangeliste, herders, leraars ens.) om die gemeente toe te rus vir dienswerk tot opbouing van die liggaam, totdat ons almal kom tot eenheid van die geloof en kennis van Jahshua, in volwassenheid tot by die volle grootte van Hom terwyl ons in liefde die waarheid betrag, moet ons in elke opsig opgroei in Hom, ons Hoof, uit wie die gemeente deur onderlinge ondersteuning in hegtheid en liefde opgebou word

Kolossense 3 Verdra en vergewe mekaar, en bo alles: beklee julleself met die liefde wat die band van die volmaaktheid is. ens., ens.

IN JAHSHUA SE EIE WOORDE: Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie V 17 Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê Joh 17:21-23 ... dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het. En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het