Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Is jy regtig ‘n senior?.
Beslote Korporasies ONR 314.
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wat van die res van jou lewe?
Kenmerk: Offervaardigheid
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Blind date Moontlike antwoorde:.
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Behoeftes en begeertes
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
1(a)   ½ x = R5000 elk 1.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Christelike toevlugsoord
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat deur banke aangebied word • open ’n spaarrekening by ’n bank • gemeenskapspaarskemas • finansiële organisasies • finansiële instansies en organisasies wat entrepreneurskap bevorder

1. Persoonlike spaargeld - Wanneer jy nie al jou geld gebruik nie en jy daarvan eenkant sit in ’n rekening waar dit rente verdien, spaar jy. - Persoonlike spaargeld is die geld wat jy van jou inkomste oor het nadat jy al jou uitgawes betaal het.

2. Die doel van spaargeld - Spaargeld maak dit vir jou moontlik om goed te koop sonder om skuld aan te gaan. - Wanneer jy goed op krediet koop, betaal jy rente op die bedrag wat die artikel jou kos as jy dit koop - Die ander doel van spaargeld is om geld beskikbaar te hê vir noodgevalle. krediet: ’n reëling wat jy met, byvoorbeeld, ’n winkel tref om iets nou te koop en later daarvoor te betaal.

3. Die geskiedenis van banke - Mense plaas hulle spaargeld in spaarrekeninge by ’n bank. - Om die probleme van die ruilhandelstelsel op te los, het mense begin om kommoditeitsgeld te gebruik - kommoditeitsgeld: geld wat sy eie waarde het, byvoorbeeld muntstukke wat van silwer of goud gemaak is. - Die eerste veilige plekke waar mense hulle geld gebêre het, was in tempels.

4. Die rol van banke - Banke gee vandag vir individue en besighede die geleentheid om geld by hulle te spaar of om by hulle geld te leen - Individue of besighede kan by banke geld leen - redes vir die maak van kapitaalbeleggings: • Dit vermeerder werksgeleenthede. • Dit bevorder die land se ekonomiese groei. • Dit stimuleer die land se behoeftes en begeertes

- borg: wanneer ’n persoon of organisasie beloof om ’n skuld te betaal indien die persoon of organisasie wat veronderstel is om dit te betaal, versuim om dit te doen - Banke speel vandag ’n baie belangrike rol in ’n land se internasionale handel

5. Dienste wat deur banke aangebied word Dienste wat banke aanbied valutahandelaar: ’n diens waar buitelandse geld (bv. VS-dollar, Britse pond, die Euro) teen ’n klein tarief na ons land se geldeenheid (rand) omgeskakel word.

6. Open ’n spaarrekening by ’n bank - jou behoefte aan spaar - As iemand jonger as 16 is, moet ’n ouer of voog saamgaan na die bank om die rekening te open. - ID-boek en bewys van adres - daar is ’n minimum deposito wat jy moet maak wanneer jy ’n nuwe rekening open

7. Gemeenskapspaarskemas - Die stokvel is ’n gewilde gemeenskapsgebaseerde spaarskema - stokvel: ’n spaarklub met verskeie lede. Elke lid betaal elke maand geld in die fonds in. Elke maand ontvang ’n ander lid die bedrag geld wat in die fonds inbetaal word. - Dit is sosiale klubs ook. - lede kom elke maand bymekaar om hulle betalings te doen. - kom uit die dae toe apartheid dit vir swart mense moeilik gemaak het om bankrekeninge te open

8. Finansiële organisasies - ’n Finansiële organisasie of instansie is ’n besigheid wat finansiële dienste aan mense lewer - hulle laat geld deur die ekonomie vloei. - Hulle bring mense byeen wat hulle spaargeld belê by mense wat lenings neem. BANK

9. Finansiële instansies en organisasies wat entrepreneurskap bevorder - Die kapitaal wat jy nodig het om ’n nuwe besigheid te begin, word aanvangskapitaal genoem. - As jy nie genoeg geld het om jou besigheid te begin nie, moet jy: • die geld leen (leningskapitaal kry) of • saam met ’n vennoot besigheid doen. leningskapitaal: geld wat jy by vriende, familie of ’n bank leen. Jy moet hierdie geld terugbetaal, soms met rente.

Watter soort finansiële instansies en organisasies bevorder entrepreneurskap? - Banke is die belangrikste plekke waarheen entrepreneurs kan gaan vir aanvangskapitaal - Entrepreneurs moet goed voorbereid wees:  goeie besigheidsidee  sakeplan - Dit is die Nasionale Departement van Handel en Nywerheid se taak om klein besighede te help.

- Mikrogelduitleners gee klein lenings aan mense wat nie banklenings kan kry nie. - SEDA gee vir entrepreneurs besigheidsadvies, besigheidsidees, inligting, skakeling met verskaffers van finansies, skakeling met verskaffers van besigheidsopleiding, en aanlyn-opleidingskursusse