Gered deur geloof – wat nou verder?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Gered deur geloof – wat nou verder? 'n Sewepuntplan 12 Augustus 2012 Ons kyk na 'n vraag wat al baie debat oor die eeue geverg het: Is dit nodig vir die gelowige om nog iets te doen nadat hy gered is? Kom ons verduidelik dit met die volgende grafiek.

? Sonde Sondebesef Sterf Bekering Oordeel Geloof in Jahsua - deel aan sy offer Doop Wedergeboorte Hier is 'n rowwe voorstelling van 'n gelowige se lewe: Die mens word gebore / begin sy lewe Die mens doen sonde in sy lewe (die “swart pad” in die skets) Op 'n stadium kom die mens tot besef van sy sonde (maak 'n draai by die “kruis”) Hy besluit om hom te bekeer van die sonde en na God te draai Hy glo in Jahsua, dat deur Jahsua se offer daar ook vir hom vergifnis en verlossing is – Hy word 'n “gelowige”. Hy vereenselwig hom met Jahsua se dood en opstanding deur hom te laat doop Hy word weer (geestelik) gebore. Van daar af lewe hy verder (die “wit pad”) tot met sy dood of tot met die wederkoms van Jahsua. Openbaring vertel ons dat almal voor die troon van God sal verskyn om geoordeel te word. Gelowiges verwag om die ewige lewe in die Nuwe Jerusalem te ontvang (nie “hemel”) Daar is egter verskillende opinies oor wat op hierdie “wit pad” moet gebeur: Sommiges reken mens moet liefdadigheid doen, 'n non/monnik/kerkwerker word, rituele volg... Sommiges reken mens moet jou laat besny, sabbat hou, diere offer – al reeds in apostels se tyd. Sommiges reken mens hoef niks meer te doen nie (Hervorming). Sommiges word kluisenaars. (Sommiges reken mens kan maar voortleef in sonde as jy klaar gered is....) Sterf Oordeel Oorwinnaarskroon Ewige lewe Geboorte

Werke tot loon en redding Jahsua: Nie elkeen wat vir My sê: Heer, Heer! [Baas, Meester, Majesteit] sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is. (Matt 7:21) Jakobus: Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? (Jak 2:14) Hebr-skrywer: Mag die God van die vrede ... julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen ... (Heb 13:20-21) Johannes: Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang. (2 Joh 1:8) Paulus: ... die regverdige oordeel van God wat elkeen sal vergeld na sy werke: aan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek die ewige lewe; (Rom 2:5-7) Petrus: Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak ... Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk.... (2 Pet 1:10-11) [Lees wat almal sê] Gevolgtrekking: jou WERKE op die wit pad, beïnvloed jou uiteinde in die ewige lewe. Ons konsentreer nou verder op Petrus se raad oor dié saak (ander apostels het ook dinge hieroor te sê) Volg asb. op die skerm, dat ons kan konsentreer op elke woord, moet asb. nie vooruit lees nie.

2 Petrus 1 3 Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, 4 waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. Nou klink dit egter of die Hervormers reg is deur te sê: Deur geloof alleen – Deur genade alleen Ons hoef niks verder te doen (verdien) nie. Let op die volgende woorde: Word (toekomstige tyd), en Nadat. [Animasie] Ons moet eers die verdorwenheid ontvlug. Dan kry ons geleidelik deel aan die natuur van JHWH.

Petrus se sewepuntplan 5-7 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof (hartsoortuiging) voeg die deug, (voortreflikheid, integriteit, “jou man staan”) en by die deug die kennis, (feitekennis, wetenskap) en by die kennis die selfbeheersing, (heerskappy oor self) en by die selfbeheersing die lydsaamheid, (hoopvolle, blye verwagting) en by die lydsaamheid die godsvrug, (eerbied, respek, liefde aan God) en by die godsvrug die broederliefde, (liefde vir broers (medegelowiges)) en by die broederliefde die naasteliefde. (morele, sosiale liefde (nie-gelowiges)) Nou gaan Petrus verder en hy sê wat gelowiges verder moet doen (by die geloof voeg). Let op: alle ywer. Let op: byvoeg is 'n WERKwoord. Hy gee 'n sewepuntplan (en ek hou daarvan, dis altyd lekker om 'n resep so presies uitgespel te kry). [Kyk na elke item]

8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem... Naasteliefde Broederliefde Godsvrug Lydsaamheid Selfbeheersing Kennis Dan gaan Petrus aan, en hy sê dat hierdie dinge aanwesig moet wees en toeneem. Mens hoef dus nie eers bv. Deug 100% te bemeester voor jy na Kennis kyk nie. Alhoewel die een op die ander bou, moet mens ook op elke punt voortdurend voortbou. Hier is een manier om dit voor te stel. Geloof is die fondament. [Gaan deur animasie] Deug Geloof

8. dan laat dit julle nie ledig (onaktief) of onvrugbaar (sonder vrug) 8 ... dan laat dit julle nie ledig (onaktief) of onvrugbaar (sonder vrug) ... nie 5. Godsvrug 0. Geloof 1. Deug 3. Selfbeheersing 6. Broederliefde 2. Kennis 4. Lydsamheid 7. Naasteliefde Vrede Selfbe- heersing* Vriende- likheid Sag- moedig- heid Getrou- heid* Lank- moedig- heid Liefde* Goed- heid Blyd- skap Dan sê Petrus hierdie dinge sal ons laat vrug dra: Dit is die vrug van die HG (Gal 5:22). Hier is 'n tweede manier om dit voor te stel: Ons moet 'n vrugteboord – met 8 bome – langs ons wit lewenspad plant. Mens plant nie noodwendig alle bome dieselfde seisoen nie. Mens wag nie tot een doodgaan voor jy die volgende een plant nie. [Begin animasie] 0. Geloof is 0 genommer, want hy is reeds geplant deur God. Gal5:22 vrug: Getrouheid - selfde woord (Hartsoortuiging) 1. Deug (voortreflikheid, integriteit, “jou man staan”) Gal5:22: Vriendelikheid (nuttigheid, voortreflikheid) 2. Kennis (feitekennis, wetenskap) – geen. Maar nodig. 3. Selfbeheersing (heerskappy oor self) Gal5:22: Selfbeheersing (selfde woord) 4. Lydsaamheid (hoopvolle, blye verwagting) Gal 5:22: Blydskap (kalm vreugde) + Lankmoedigheid (geduld) 5. Godsvrug (eerbied, respek, liefde aan God) Gal5:22: Sagmoedigheid (nederigheid) 6. Broederliefde (liefde vir broers (medegelowiges)) Gal5:22: Vrede + Goedheid 7. Naasteliefde (morele, sosiale liefde (nie-gelowiges)) Gal5:22: Liefde (selfde woord)

Doel en rede 8-11 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Heer Jahsua Die Gesalfde nie; want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet. Daarom, broeders, moet julle jul des te meer beywer om julle roeping en verkiesing vas te maak; want as julle dit doen, sal julle nooit struikel nie. Want so sal ryklik aan julle verleen word die ingang in die ewige koninkryk van onse Heer en Saligmaker, Jahsua Die Gesalfde. [Lees teks] Gevolgtrekking: Ons moet Jahsua meer en meer leer ken. Ons moet ons roeping / verkiesing vasmaak / bevestig – dit nie verloor / opgee nie. Ons wil nie struikel nie. Nie tot ons / God se eer nie. My opinie: Ons “verdien” die ingang in die koninkryk, deur dit wat ons met die (vrye, onverdiende) genade gemaak het. Nou afsluiting...

Belangrikheid 12, 15 Daarom sal ek nie nalaat om julle altyd hieraan te herinner nie, alhoewel julle dit weet en vasstaan in die waarheid wat by julle is. ... En ek sal my beywer, dat julle ook gedurig ná my heengaan hierdie dinge in gedagtenis kan hou. - Slot - Hierdie opdragte was van groot belang vir Petrus. Gee ag daarop. Gedurig. Ons hou dit in gedagte al het Petrus lankal heengegaan.