Voltooi die vers....hoe maak mens?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Alles Nuut Wie U is kan ons nie peil nie U kom en maak Uself bekend
Rom.6: en :
Beeld van God.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
VAT DIT OF LOS DIT
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Voltooi die vers....hoe maak mens? So maak mens.... Hier word elke keer `n paar woorde van `n vers gegee.... Maak die res van die vers klaar en jou span is dalk net `n punt ryker!

Voltooi die vers 1. “Bid.....” (1 Tessalonisense 5:17) “...gedurig”

Voltooi die vers 2. “Die offer wat U wil hê, o God, is...” (Psalm 51:19) “...verootmoediging: U sal `n hart vol ootmoed en berou nie gering ag nie, o God.”

Voltooi die vers 3. “Vir My kan jy nie sien nie, want...” (Eksodus 33:20). “...geen mens kan My sien en bly lewe nie.”

Voltooi die vers 4. “In die begin...” (Genesis 1:1) “... het God die hemel en die aarde geskep. “

Voltooi die vers 5. “Loof die Here, want Hy is goed...” (Psalm 136:1) “Aan sy liefde is daar geen einde nie.”

Voltooi die vers 6. “Ek is die Here jou God wat...” (Eksodus 20:2) “... jou uit Egipte, uit die plek van slawerny bevry het. ”

Voltooi die vers 7. “Here, ons Here, hoe...” (Psalm 8:2) “... wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het!”

Voltooi die vers 8. “Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte...(Romeine 8:38-39) “... of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ”

Voltooi die vers 9. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat...” (Johannes 3:16) “dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. ”

Voltooi die vers 10. “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:... (Matteus 28:19) “... doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees... ”

Voltooi die vers 11. “Die hele volk was hulle goedgesind..., by die gemeente gevoeg.” (Handl. 2:47) “...En die Here het elke dag mense wat gered word...”

Voltooi die vers 12. “Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? Hoe kan Ek jou vernietig soos Adma, met jou maak soos met Sebojim? Ek kan....” (Hosea 11:8) “...dit nie oor my hart kry nie. My liefde brand te sterk.”