VRY OM AFRIKANER TE WEES

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Welkom! Psalm 89.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
KOM NA MY TOE….
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

VRY OM AFRIKANER TE WEES

ONS HERDEFINIEER ONSSELF VERARMDE AFRIKANERS: ● 1988: slegs 2% was arm ● Nou: 46% kan nie ‘n huis van meer as R200 000 koop nie ● 131 000 gesinne bly in tente, sinkhuise, wendyhuisies, woonwaens ● werkloos ● 77 plakkerskampe in Pretoria. Wat gebeur daar?

hulle bly bymekaar en probeer mekaar help Daar kom ‘n nuwe geslag verarmde afrikaners hulle bly bymekaar en probeer mekaar help hulle sal hul kos met swartes naby hulle deel hulle is moedeloos maar nie verbitterd nie “ons is nie sleg omdat ons arm is nie”

► teiken van misdaad (“hulle is ryk, dis ons goed”) GELOUTERDE MIDDELKLAS: ► albei ouers moet werk ► teiken van misdaad (“hulle is ryk, dis ons goed”) ► kinders/kleinkinders verlaat die land ► ‘glasplafon’ by die werk ► oorleef op skuld ► probleme met skole tot pensioen

gister is vir hulle ‘n vreemde land Daar IS ‘n nuwe geslag afrikaners gister is vir hulle ‘n vreemde land wêreldburgers (internet & globalisering) wil behoort sing De la Rey, skree vir Bafana Bafana opleiding na skool kom nie meer vanself nie oorlewing deur harde werk “ons word van ons toekoms beroof”

WAARHEEN GAAN ONS ? ■ ons gaan nie verdwyn nie! Gen 28:13-15 Ek is JAHWEH, die God van jou vader Abraham en die God van Isak. Die land waar jy op lê en slaap, sal Ek aan jou en jou nageslag gee; en jou nageslag sal wees soos die stof van die aarde, en jy sal uitbrei na die weste en ooste, en na die noorde en suide; en in jou en jou nageslag sal al die geslagte van die aarde geseën word. Ek is met jou, en sal jou bewaar oral waar jy heengaan, en Ek sal jou terugbring in hierdie land; want Ek sal jou nie verlaat nie, totdat Ek gedoen het wat Ek jou gesê het

Luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! ■ ons gaan nie ons identiteit verloor nie! Jes 44:1-5 Luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! So sê JAHWEH, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge. En hulle sal uitspruit tussen die gras in, soos wilgerbome by waterlope. Die een sal sê: Ek behoort aan JAHWEH; en die ander sal die naam van Jakob uitroep; en die ander sal met sy hand skrywe: Ek behoort aan JAHWEH, en hom met die erenaam Israel noem

waarom ??? ■ ons gaan ‘n sterk invloed in die wêreld wees! Jes 41:14-16 Wees nie bevrees nie, wurmpie Jakob, volkie Israel! Ék help jou, spreek JAHWEH, en jou Losser is die Heilige van Israel. Ek maak jou tot ‘n skerp, nuwe dorsslee wat baie tande het: jy sal berge dors en fyn maal, en heuwels maak soos kaf. Jy sal hulle uitwan, en die wind sal hulle wegneem en die storm hulle verstrooi; maar jy sal juig in JAHWEH, jou beroem op die Heilige van Israel waarom ???

Gen 12:2-3 Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy ‘n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word Gen 12:18, 22:18, 26:4 (Isak), 28:14 (Jakob) Deut 18:15,18,19 (Moses) Al die profete

Act 3:25-26 julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Abraham gesê het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde geseën word. God het, nadat Hy sy Kind Jahshua opgewek het, Hom eers vir julle gestuur om julle te seën deur elkeen van sy booshede te bekeer Gal 3:6-9 Abraham het in God geglo, tot sy geregtigheid. Die wat uit die geloof is, is kinders van Abraham. En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die geloof sou regverdig, het toe reeds aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: In jou sal al die volke geseën word. Sodat die wat uit die geloof is, geseën word (as erfgename – v 29) saam met die gelowige Abraham

WAAROM DAN DIE GELOFTE ? Mat 28:19-20 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld

VRY OM AFRIKANER TE WEES beteken: VRY OM IN JAHSHUA TE WEES

Die Stem van Suid-Afrika Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee, Deur ons vêr-verlate vlaktes met die kreun van ossewa – Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou Suid-Afrika. Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o JAHWEH! om te handhaaf en te hou - Dat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly: Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry. Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer – Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer!