FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Advertisements

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bybel Would you rather.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016

1.Die man met die meetstok het my teruggebring na die ingang van die tempel toe. Toe sien ek daar kom water onder die tempel se drumpel uit aan die oostekant. Die tempel het oos gekyk. Die water het regs van die tempel weggeloop, suid van die altaar verby. Esegiël 47:1

BESPREKINGSVRAAG 1 Hoe word die Drie-enige God in vers 1 uitgebeeld, en wat is die betekenis van elke beeld?

GOD DRIE-ENIG IN ESEG.47:1 God die Vader wat in die tempel in die allerheiligste “woon”. 1 Kon 8:11 God die Seun, die Lam van God wat op die altaar van Golgota geoffer is. Joh 1:29 God die Heilige Gees wat as die water van die lewe uitgestort is. Joh 7:37-39

5. Toe meet hy nog vyf honderd meter, maar toe was die water 'n stroom waar ek nie kon deur nie. Die water was diep, sodat 'n mens sou moes swem; dit was 'n stroom waar 'n mens nie deur kon loop nie. Esegiël 47:5

9. Waar die stroom ook kom, sal dit wemel van al die soorte diere en sal daar baie vis wees. Die water loop af na die Dooie See toe en sal die see vars maak. Waar die stroom kom, sal alles lewe. Esegiël 47:9

12. Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei 12.Weerskante op die wal van die stroom sal allerlei vrugtebome groei. Hulle blare sal nie verlep nie en hulle vrugte sal nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want die stroom se water kom uit die heiligdom. Die vrugte sal daar wees om te eet en die blare om genesing te bring. Esegiël 47:12

BESPREKINGSVRAAG 2 Esegiël 47:5,9,12 Watter eienskappe van God word in hierdie visioen van Esegiël uitgebeeld en beklemtoon?

God van hoop en vernuwing. Woestyn word ‘n tuin. Wyer en dieper:5 God se impak kring al verder uit. Al meer mense word bereik. 120-3000-ontelbaar. God se kerk groei. Hand 1:8 God bring lewe:9 Die Dooie See (vormgodsdiens) begin lewe en die woestyn(wêreld) blom. Joh 5:12 God gee vrug en genesing:12 Matt11:28

GEBED Bid twee-twee saam vir ons kerk, die sinodesitting en jou persoonlike bediening