Kinders van die Bybel.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Bybel Ongelukke.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
OORSAKE VAN ONENIGHEID
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Kinders van die Bybel

Julle sal ‘n lys leidrade gewys word oor beroemde kinders in die Bybel Julle sal ‘n lys leidrade gewys word oor beroemde kinders in die Bybel. Korrekte raai met een leidraad #1 is 40 punte werd, #2 – 30 punte, #3 – 20 punte, #4 – 10 punte.

Jesus 1 1. Hy was die oudste kind in sy familie. 2. Hy was van sy ouers geskei tydens ‘n reis na Jerusalem 3. Hy het in die familiebesigheid gewerk. 4. Die persoon wat hy Pa genoem het, was nie sy regte Pa nie. Jesus

2 1. My pa het sy slaaf na ‘n ander land gestuur om vir my ‘n vrou te soek. 2. My ma moet in die Guinness Book of World Record wees vir die oudste vrou wat nog ooit ‘n kind gehad het. 3. Ek het my pa gehoorsaam, selfs toe hy my op die altaar sit om my vir God te offer. 4. My ma het gelag toe die engel vir my pa sê dat sy ‘n kind gaan hê Isak

3 1. Toe ek gebore is, was daar alreeds ‘n doodsvonnis oor my lewe. 2. Ek was die jongste kaptein wat in ‘n voorwerp op die Nyl gevaar het 3. My ma het my vir 3 maande na my geboorte weggesteek. 4. Ek kon net vir ‘n paar jaar by my ouers bly, voordat ek in die Farao se paleis moes gaan bly het. Moses

Jakob 4 1. Ek het ‘n tweeling broer gehad. 2. My broer was ‘n jagter, maar ek het daarvan gehou om naby die huis te bly. 3. Ek het my vader bedrieg, sodat hy my die seëninge van die eersgeborene gegee het, i.p.v. die van die tweede. 4. My broer het sy eersgebore reg aan my gegee in ruil vir ‘n pot lensiesop Jakob

1. ‘n Engel het vir my ma gesê dat sy my gaan hê, en het toe ook vir my pa kom vertel 5 2. Die engel het vir my ouers vertel dat ek ‘n Nasireër gaan wees. Dit beteken dat ek nooit sterk drank mag drink nie, nooit my hare mag knip nie, en nie aan ‘n lyk mag vat nie. 3. My pa het probeer om vir my ‘n vrou te kry, maar sy is aan iemand anders gegee. 4. Nadat ek die geheim van my krag weggegee het, is my oë uitgesteek . Simson

Salomo 6 1. My oudste broer is sewe dae na sy geboorte oorlede 2. ‘n Profeet is na my pa gestuur om hom te wys op sy sonde van egbreek nadat my broer gebore is. 3. My pa was Israel se 2de Koning, en ek die 3de Koning. 4. My pa het meeste van die boeke van Psalms geskryf. Ek het meeste van die boek Spreuke geskryf en die boek Hooglied wat my naam dra, Salomo

Joseph 7 1. Ek het 11 broers en 1 suster gehad 2. Ek het 2 drome gehad waarin ek gesien het hoe my ouers en my broers voor my buig. 3. Ek was ‘n x-slaaf, x-krimineel en ‘n buitelander wat ‘n hoë posisie van mag in Egipte gehad het. 4. Ek was my pa se gunsteling seun, en hy het vir my ‘n baie mooi jas laat maak. Joseph

8 1. My ouers is dood toe ek baie jonk was, en my oom het my grootgemaak 2. Saam het ek en my oom ‘n bose kompolt verhoed wat ons volk die Jode sou uitwis. 3. My oom het ‘n kompolt verhoed waarin die koning doodgemaak sou word. 4. Ek het ‘n skoonheids kompetisie gewen wat deur die Koning gehou is, en so het sy Koningin geword. Esther