Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
BEHOEFTES EN BEGEERTES
TERME SUPERMARK WINKELSENTRUM ELEKTRIESE TOESTELLE BANKGERIEWE MEDEDINGING
TERME GEHALTE BESIGHEDE VERSKEIDENHEID REALISTIESE PRYSE ENTREPRENEURS-BEDRYWIGHEDE
WAT IS ‘N DINKSKRUM? KLEIN GROEPIE. ALMAL MOET WEET. 1 OU SKRYF. Sê ALS WAT IN JOU GEDAGTES OPKOM SKRYF ALLES NEER. MOENIE NADINK NIE. GEEN KOMMENTAAR. BESPREEK ELKE VOORSTEL. (+ OF -)
WAT IS ‘N BEHOEFTE? MOET, MOET, MOET DIT Hê – GESONDE LEWE
Vb: BEHOEFTES KOS + WATER KLERE SKUILING – KOUE, REëN, HITTE, GEVAAR, ENS.
Vb: BEHOEFTES KOMMUNIKASIE – PRAAT, SIEN, HOOR, VOEL, ENS. LEER + ONTSPAN GODSDIENS + KULTUUR
WAT IS BEGEERTES? IETS WAT EK GRAAG WIL Hê MOOI KLERE HOë HAK SKOENE LUUKSHEDE SOOS: MOOI KLERE HOë HAK SKOENE 21 SPOED FIETS
GOEDERE EN DIENSTE WIE VERKOOP GOEDERE? KOS, KLERE, REKENAARS, SPEELGOED, SKRYFBEHOEFTES, ENS. DIENSTE – WIE LEWER DIENSTE? DOKTERS, ESKOM, BANKE, VERSEKERING, BIBLIOTEEK, ENS
PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE PRIMêRE MAATSKAPPY GRONSSTOWWE MYNBOU BOERE PLANTE
PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE SEKONDêRE MAATSKAPPYE VERWERK GRONDSTOWWE SLYP DIAMANTE KOOP VAN BOERE (GROENTE, MELK …) FABRIEKE (GEBRUIK PARTE – MAAK …)
PRIMêRE, SEKONDêRE EN TERSIêRE MAATSKAPPYE DOKTERS – LEWER DIENS KAFEE – VERKOOP AAN PUBLIEK PIC A PAY – VERKOOP AAN PUBLIEK GEORGE HARROLD
PRYSE PRODUKTE WORD AL HOE DUURDER. PRIMêRE NA SEKONDêRE SEKONDêRE NA TERSIêRE HOEKOM? SALARISSE , LONE, INSETKOSTES, ELEKTRISITEIT, WINSTE, ENS
VRYE GOEDERE / EKONOMIESE GOEDERE VRYE GOEDERE (VRY) GRATIS “SALES” KOOP 1 KRY 2 EKONOMIESE GOEDERE (PAY) SKAARS DUUR
AANBOD? DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE PRODUSENT AAN DIE PUBLIEK BIED
DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE GEBRUIKER WIL Hê VRAAG? DIS DIE HOEVEELHEID VAN ‘N PRODUK WAT DIE GEBRUIKER WIL Hê
VRAAG EN AANBOD KURWES