Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote Suid-Afrikaanse Geskiedenis
VRYBURGERS Behoefte aan kos word meer vir skepe. VOC – gee grond gratis aan sommige boere (vrypagtergrond) Boer langs Liesbeeckvallei Kry – saad, gereedskap en lenings van VOC Mag nie met Khoikhoi handel dryf nie. Plase brei uit – rondom Tafelbaai wat lei tot konflik met Khoikhoi – oorloë
NEDERLANDSE IMMIGRANTE Aanvanklik - min Nederlanders (1679 slegs 289) Nuwe goewerneur – Simon van der Stel (1679) Bly 20 jaar aan bewind Doel – uitbreiding van die kolonie Stig Stellenbosch Moedig Nederlandse emigrasie aan na Kaap. Baie kry vryburgerstatus. Vryburgers trek noorwaarts – Paarl word gestig.
DIE FRANSE HUGENOTE In Frankryk – (Edik van Nantes) Koning Lodewyk XIV herroep Edik van Nantes Dwing Franse om Katolieke te word. Franse vlug t.w.v. Godsdiensvryheid Na – Switserland, Duitsland, Engeland, Amerika, Nederland, Pole en Suid-Afrika. VOC in Nederland - besluit om Franse vlugtelinge na Kaap te stuur.
Franse Hugenote vervolg Nederlanders help Franse – stuur hulle na Kaap Hoekom? Dieselfde geloof (Protestante) Hoogs opgeleide vakmanne Ervare boere (Druiwe en wyn) Eerste groep (180 Franse – land in 1671) Simon van der Stel gee grond - Franshoek
VERSKUIWING VAN DIE EUROPESE GRENSE 1700’s – Reeds baie Europeërs Klein halwegstasie brei uit – diep in binneland.
Die beweging van trekboere (Voortrekkers) Drie hoofredes hoekom Boere noordwaarts begin trek: WERKLOOSHEID – Te min werk vir almal - Probeer oor berge kom HUURPAGSTELSEL - Regering betaal klein fooi vir boere om hulle ander kant berge te vestig. 3) OUTOKRATIESE BESTUURSTYL VAN REGERING - Trek saam met slawe die binneland in - Stig Swellendam (1743) - Stig Graaff- Reinet (1786) - Ontmoet San-, Khoi-, Xhosa-mense - Konflik – oor grond en veediefstal - Grensoorloë met Xhosa’s
LEEFWYSE VAN DIE TREKBOERE
Leefwyse vervolg (bl. 190) Vervoer – Ossewa, osse, perde Bly nie lank op een plek Lewe – Hard, eensaam, ongemaklik Probleme – Slegte weer, wilde diere, min water, inheemse volke ontevrede. Soek? – nuwe grond vir weiding en gewasse Mans – ry vooruit, soek maklikste pad, kyk of dit veilig is, bou skuilings van modder en riet, jag. Vrouens – naaldwerk, maak klere, maak seep Kinders en slawe – lei osse, plant soms graan.
Leefwyse vervolg (bl. 191) Min besoekers gekry Min nuus van die Kaap ontvang Geen onderwys – (soms het leermeester kinders leer lees en skryf) Hopelik 1 besoek aan Kaap per jaar Doop kinders Koop voorraad soos buskruit, lood, koffie, tee en suiker) Boere word sterk, onafhanklik, vrydenkend, selfversorgend Wil graag eie grond hê - lei tot konflik
Grondonteiening en uitwerking daarvan
Grondonteiening en uitwerking daarvan Trekboere begin trek – dieper die binneland in. San, Xhosa en Zoeloes – grond word onteien. Khoi – bied weerstand – plunder en steel Oorlog – boerekommando’s verdryf Khoi-mense Baie sterf – oorlog + pokke lei amper tot uitwissing 2 opsies vir Khoi-mense 1) Trek weg of 2) Word diensknegte vir trekboere.
Grondonteiening en uitwerking daarvan Koranas en Griekwas – trek weg Ander word diensknegte en spoorsnyers (vry mense) – beloon met kos, klere, behuising, brandewyn en tabak. (Min geld vir lone) Sommige se kultuur en tale gaan verlore.
Genadendal 1738 – 13 Vryburgerplase in Baviaanskloof naby Riviersonderend-omgewing. Khoi-mense moes trek – verarm Duitse sendeling – George Schmidt – stig Genadendal (1 ste sendingstasie in SA) Wat doen hy? Hy vertel Khoi van God Leer hulle lees en skryf Ontwikkel vaardighede om geld te verdien.
Genadendal vervolg Godsdiens – bekeer, doop Gereformeerde kerk – stop. Na 7 jaar – verlaat die land. 1792 – Toestemming om voort te gaan.
Die werk van William Bleek en Lucy Lloyd Nederlanders neem grond in besit vanaf die suide. Bantoes neem grond in besit vanaf die noorde. Khoi-mense word aangeval en pokke versprei – sterf by duisende. Kultuur en taal – amper uitgewis. Redding – William Bleek en Lucy Lloyd 1870’s – 6 San mans vrygelaat uit tronk – trek in by William Bleek en Lucy Lloyd – plaashuis.
Die werk van William Bleek en Lucy Lloyd Hulle leer San se taal. Skryf 12 000 bladsye boek oor San se oorsprong en alledaagse lewe met stories, liedjies, prentjies en persoonlike geskiedenis soos die oorsprong van die maan, sterre, grond en reën. Noem dit die Xam. Dit dra by tot die bewaring van die taal en kultuur van die X-San mense.
Lees die geskiedenis op Bl. 195