Die trans-Atlantiese slawehandel

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die opkoms van die Mali Koninkryk
Advertisements

Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
Die invloed van Trans-Atlantiese slawehandel op slawe.
Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Plantasies in die Suide van Noord-Amerika
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
Beslote Korporasies ONR 314.
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
DIE #44 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoe is slawe gevang en verkoop?
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
BESTUUR VAN HULPBRONNE
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Wat van die res van jou lewe?
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
3. Hoe het slawe in die suide van Noord-Amerika beland?
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Hierdie Lewe.
Besigheidstudies Graad 11.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Is jy amper‘n senior?.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gevolge van die aankoms van die Britte
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Algemene feite oor sout
DIE EKONOMIE Graad 8 MARKTE.
Vrugte van die Gees.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hartlik welkom in die Erediens!
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
DIE #18 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
1 Pet. 4:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Beslote Korporasies ONR 314.
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die trans-Atlantiese slawehandel Wes-Afrika voor die 16 de eeu Slawerny in die suide van Amerika Die invloed van die slawehandel op slawe Die ekonomiese invloed Handboek: Via Afrika bl. 99 - 126

1) Wes -Afrika voor die 16 de eeu Wes-Afrika - Eie politieke en ekonomiese stelsel. - Eie kultuur, tegnologie en lewensbeskouing. POLITIEK

a) POLITIEK Verskeie stelsels en regeringsvorme Kenmerkend – deelnemende demokratiese stelsels (stem vir ’n regering) Mali – sterk koning gehad – oor duisende geregeer. Ghana – kleiner onafhanklike koninkryk – veeherders en jagters word deur die oudstes regeer.

b) EKONOMIE: (Rykdom) Goed ontwikkelde ekonomiese (geld) stelsels Landbou, mynbou, vaardighede en handel Belastings ingevorder – gebruik om gemeenskappe te bevorder. Groot handelsentrums – bv. in Mali en Ghana – dryf handel met Europa en Arabië. Sedert 1400’s – dryf handel met Portugese, Nederlanders, Britte, Franse en Skandinawiese handelaars aan kus van Afrika. Handel gedryf met: Goud, ivoor en speserye (sout)

c) Opvoeding en onderrig. Timboektoe se studente was vaardig met: Sterrekunde, medisyne en wiskunde. Baie manuskripte in biblioteke bewaar. (Timboektoe) Baie kennis is mondelings oorgedra.

d) Tegnologie: Tegnologie – goed ontwikkel vir daardie tyd – Mynbou (goud en koper) Goeie vaardighede om bruikbare items te maak Luukse items gemaak van brons, ivoor, goud en terracotta – vir handeldryf.

e) SAMELEWING Wye verskeidenheid (baie) tale kulture godsdienste (gelowe) Het mekaar redelik maklik verstaan. Gasvry – goeie optrede teenoor reisigers en gashere. Multi-etnies - Verskeie godsdienste soos tradisionele godsdienste en Islam is vrylik toegelaat.

2) SLAWERNY IN Wes-Akrika voor die Europeërs se koms. Slawerny begin weens oorloë – 900 n.C. (HJ) Oorlog wen verkoop teenstanders as slawe Misdadigers – as slawe verkoop Skuld – slaaf totdat jy skuld kon betaal.

a) Slawerny van Afrikane DEUR Afrikane Slawe in Songhai-Ryk – werk as plaaswerkers – bataal skatplig met hul gewasse en dienste. Slawe was nie besittings nie – Nie lewenslank ’n slaaf nie. Slawe kinders is as “vry mense” gebore Slegs ’n paar jaar – vrygelaat. Het regte gehad bv. kon trou, eiendom besit, goedere erf en self slawe hê. Sommige slawe is aangeneem as familie.

b) Islam en slawerny in Afrika Arabiere dryf handel in Wes-Afrika – wou slawe hê. Afrikaners is as handelsartikels verkoop – tot slawe gemaak. Slaafstrooptogte (razzias) - klopjagte op dorpies uitgevoer en baie jong vroue en mans ontvoer.

Leerderaktiwiteit Stel ’n geheuekaart saam om Wes – Afrika voor die 16 de eeu aan te dui.