De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

BESTUUR VAN HULPBRONNE

Verwante presentaties


Presentatie over: "BESTUUR VAN HULPBRONNE"— Transcript van de presentatie:

1 BESTUUR VAN HULPBRONNE
Eenheid 2 Bl. 208

2 Konsep van bewaring Instandhouding Beskerming Bewaring
Keer buitensporige benutting van hulpbronne. Opsysit van gebiede – bewaringsgebiede Oseaan = mariene beskermde gebiede (MBG) Beskerming van spesies en Beskerming van natuurlike habitats

3 Redes vir bewaring EKOLOGIES – (Natuur)
Verbindenis tussen lewende en nie-lewende dinge Plante (CO2) – Fotosintese – sonlig – H2O Fotosintese – Aerobiese lewe EKONOMIES – (Geld) Verkoop – word verwerk bv. papier en wyn

4 Redes vir bewaring ESTETIES – (Waardering)
Vrede, ontspanning, skoonheid, onderrig, buitelewe ETIES – (Menslikheid) Reg om te lewe Toekomstige geslagte

5 Bewaringsgebiede in SA
OP LAND Departement van Omgewingssake en Sanparke DOEL: Skep voorspoedige samelewing wat in harmonie met natuur kan leef. Wetenskaplike reservate Wildernisgebiede Nasionale Parke en reservate Biosfeerreservate

6 Bewaringsgebiede in SA
OP SEE (Mariene beskermde gebiede) bl. 211 RSA kuslyn - Tuiste van 15% mariene kusspesies – bron van voedsel. Regulasies word ingestel – Nasionale wette Beheer oor besoedelde skeepsvaart en mynbou.

7 Bewaringsgebiede in SA
Doel van MBG – help om mariene spesies in stand te hou. Keer oorbevissing en stropery Monitor mynbou aktiwiteite Uitheemse indringerspesies beheer Besoedeling Skuitvaart Kusontwikkeling Opvangafloop Onbeheerde toerisme

8 Bewaringsgebiede in SA
Ligging van MBG 21 Gebiede langs RSA kuslyn Sien kaart bl. 212 Lees gevallestudie bl. 213

9

10 Bewaringsgebiede in SA
Gemeenskapsbewaringprojekte ( Bl. 214) Gemeenskap is self betrokke Gevoel van “Trots” ontwikkel Voel self verantwoordelik Eienaarskap vestig. Lees bl 214 en 215 (Gemeenskapsprojekte)

11 Bewaringsgebiede in SA
Ekotoerisme ( Bl. 216) Wat? Besoeke aan ongestoorde natuurgebiede. Doel? Reisigers op te voed Geld in te samel vir bewaring Respek vir kulture en menseregte Bevordering van herwinning, energiedoeltreffendheid waterbewaring en die skepping van ekonomiese geleenthede.


Download ppt "BESTUUR VAN HULPBRONNE"

Verwante presentaties


Ads door Google