FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig.
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Dowe Kultuur.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
GDN Webtuiste Statistiek.
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
DIE #40 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Handel oor die Sahara-woestyn heen
Op pad na jou destinasie!!
Leesbegrip.
Wat van die res van jou lewe?
Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
`n Kerk in aksie teen armoede
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.
Rondom my Dawie de Jager.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Beskerm jou grootste bate…
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
Kollektes.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Universiteit van Pretoria
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Afhanklikheid van God.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
Badisa Vrywillige Werk
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde.
Verantwoordelike Vernuwing 26 Augustus 2009 Effektiewe vennootskappe tussen Munisipaliteite en gemeenskappe Adv Hanlie Linde Direkteur: Gemeenskapsdienste.
Filp. 2:
Warm op deur te kniel in gebed.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Christelike toevlugsoord
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
MALAWI UITREIK 2013 OF Borg Marthiens R1 per km in die Comrades
Getuies deur die Heilige Gees wat in ons woon!
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
\.
Transcript van de presentatie:

FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS

Kuifie se oupa Jakkie is deur Die Voortrekkers in die Moot genader om ‘n Geskiedenistoer te doen vanaf Pretoria tot in Kaapstad! WAT: Jakkie vd Colff is deur OL Pta Moot genader oor ‘n Fietrsrytoer van Pretoria na Kaapstad te doen vir Die Voortrekkers!

WAAROM: Tema - … Voortrekkers KAN (Kultuur Natuur Avontuur!) met ons ABC en D – uitreik – “Uit die Gemeenskap vir die Gemeenskap” (die na naaste aan ons – *eie Voortrekkers bv borg ‘n kamp, ander Gemeenskapsleiersorganisasies – Kinderhuise, Ouetehuise in omgewing – eie diskresie na wie ons wil uitreik.)

Twee bene: Vorentoe: Sigbaarheid / Bewusmaking *Voortrekkers te help om meer bekostigbaar te wees - Fondsinsameling vir “arm” kinders, fondse ge-in aanwend vir bv kampe borg ens. Elke kommando/oord eie inisiatief van hoe geld ingesamel kan word, bv kompetisies, vasvra, borge ens ens Vorentoe: Jakkie en Mona OL Pta Moot Gesprek met Gebiedsleiers by HB vergadering 13 April 2019.

WIE: Jakkie van der Colff gesoute langtoer-ryer –”CV” - hy vra niks van ons as VT, net by party plekke slaapplek langs pad… VT kommando’s sal gekontak word en inligting deurgegee word waar daar VT is op ‘n betrokke dorp. HL sal reël vir ‘n Voortrekkerfietsryhemp of twee uit Voriemôl. ‘n Bladsak vir boodskappe.. VT vlag vir fiets – Oord Pta Moot Elke kommando of Oord doen bemarking hiervan in eie omgewing – samel eie fondse in.

WANNEER: WAAR: WAARMEE: Afskop in kommando’s enige tyd vanaf Feb 2019… bekendstelling van Toer. Amptelike Toer afskop 16 Aug met wegspring 17 Aug in Pretoria – 36 dae WAAR: Afskop in Pretoria dan roete tot in Kaapstad (Roetekaart wys) WAARMEE: Jakkie se eie ”bates”: fiets, tyd en talente

WATTER BOODSKAP: Besoek: Amptelike groeteboodskap vanaf HL vir elke dorp aangegaan. Insamel van groeteboodskappe, facebook ens vir Die Voortrekkers – “Digi-taal” Nasionale facebook/Transvaal en ander… Gesels met radiostasies elke oord /gebied wat kontakte het, Jakkie het ook kontakte van vorige toere. Plaaslike koerante en voorstad weekblaaie ens ens. Besoek: Monumente waar daar is langs pad (storie van monument?) – foto’s daarvan, foto’s van Jakkie by elke dorp se ingang-naambord en/of Monument…. (ons kan ook Jackie Grobler nader vir inligting?)

FOTOS: