Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018
4 Februarie 2018 Kom ons bid saam Welkom by die Kategese 4 Februarie 2018 Kom ons bid saam
Verskyningstyd Epifanie 8 Januarie tot 3 Maart 2018 Ons dink aan Jesus se lewe op aarde Hierdie aanbieding is geskryf vir die tyd tussen Kersfees en Lydenstyd, wat oook genoem word die Verskyningstyd of Epifani.
Baie geluk! Wens kinders geluk wat verjaar het en die volgende week gaan verjaar. Kinders kan ook gelukgewens word met prestasies, positiewe gedrag, teenwoordigheid ens.
Simbool van my dank
Sing saam of luister saam
Liedjie
Daar is ’n APP wat jy kan gebruik vanjaar: http://reallewe. bybelmedia
Verdaag na klasse
Psalm 1:1-3 119:9 105 130
Psalms Deuteronomium
Psalms Deuteronomium 39 39
Psalms Deuteronomium 39 27
Psalms Deuteronomium 39 27 66
Tydlyn van die Ou Testament
Oerverhale, Verstaanshorison Genesis 1-11 - Skeppingsverhaal - Tuinverhaal - Noag se verhaal - Toring van Babel Paneel 1: Oergeskiedenis
Abraham, Isak, Jakob, Josef Genesis 12-50 Abraham, Isak, Jakob, Josef - Abraham - Jakob en sy 12 seuns - Josef se verhaal - Volk in Egipte Paneel 2: Aartsvaders en Josef
Egipte tot Intog in Kanaän Eksodus Levitikus Numeri Deuterenomium Josua Egipte tot Intog in Kanaän Paneel 3: Uittog tot Intog Moses Plae 10 Gebooie
Paneel 4: Rigters en Konings Koninkryk skeur Paneel 4: Rigters en Konings Dawid
Ballingskap en terugkeer Paneel 5: Ballingskap en terugkeer
Jesus se geboorte tot Kruisiging Paneel 6: Jesus kom
Jesus se kruisiging tot Paulus Paneel 7: Opstanding tot NT Gemeentes
Paneel 8: Die Bybel en Belydenis Eerste eeue nC Paneel 8: Die Bybel en Belydenis
Paneel 9: Die donker Middeleeue
Begin boek-era, en Hervorming Paneel 10: Boekdrukkuns en Hervorming
Tegnologiese Era/Sending-era Paneel 11: Tegnologie en Sending
Elektroniese/Digitale era (Post-modernisme) Paneel 12: Elektroniese era en ons