Daar is so baie wat ek met julle

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Druk (Click) om voort te gaan
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Heiliges Word Oorwin
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Daar is so baie wat ek met julle wil deel. Ek raak skoon angstig en bang dat daar nie tyd sal wees nie. Kom ons kyk na 'n paar van die vernaamste en bekende name van Satan se verteenwoordigers. 1).Katolieke kerk 2).Kardinaal Ratzinger - nou die huidige pous Benedictus 3).Die presidente v.d wêreld - hulle almal behoort aan die een of ander tak van die vrymesselaars.

aan die Scull en Bones "tak" Bv. George Bush behoort aan die Scull en Bones "tak" 4). Peter Hans Colvenbach- van Duitsland. Hy is die Swart Pous.(Die swart pous dra swart klere). Ons sien hom nie so baie soos die ander een in wit nie.Hy is die gevaarlike een wat die geld beheer en ook die oorloë- wat alles in die duister doen. Hy beheer die hele wêreld en ons weet dit nie eens nie !

Hy word ook die "Engel van die lig" genoem en is Satan se Hoof Uitvoerende Beampte! Satan word ook die "engel van die Lig" genoem, maar hy is eintlik die "engel van Duisternis" B Hy beheer ook die katolieke weermag (die Jesuits) - Hitler en Musolini was ook Jesuits. 'n paar gelowe wat uit die Jesuits kom is: C A) Vrymesselaars B) Mormone C) Unity D) Christian Science E) Jehovah getuies (en vele ander)

Hulle werk ook saam met die toordokters, deur aan hulle "heilige water" te verkoop. D E Op 25 Des. word die geboorte van Nimrod - die songod gevier, en nie Christus s'n nie. Jesus is vermoedelik in Maart of April gebore. F Gen.10:8,9 Kus was ook die vader van Nimrod. Hy het begin om 'n geweldenaar op aarde te wees. Hy was 'n geweldige jagter voor die aangesig van die HERE. Daarom sê hulle:Soos Nimrod, 'n geweldige jagter vers 10: En die begin van sy ryk was Babel. voor die aangesig van die HERE.

5. Die New World Organisasies. 6. Die Theosofiese vereniging van die spiritiste 7. Billy Graham 8. Oprah Winfrey 9. Kobus van Rensburg 10. Ray Mcauley Die kersboom is ook 'n heidense instelling, die blink ronde bal aan die boom stel die son voor. 11. Jessie du Plantis 12. Jessie Jackson 13. Rodney Howard Brown 14.Oral Roberts 15.Joel Osteen 16.Rick Joiner 17.James Dobson (Purpose driven boeke) 18. Rick Warren (Saddle back church & peace plan)

(wees maar agterdogtig oor AL die kerke. Ek sal 19. Benny Hinn 20. Toronto Blessing 21. Kenneth Hagan 22. TB Joshua 23. Jay Snell 24. Dwight Tomphson 25.Kenneth Copeland 26. Kim Clement 27. Marjoe (kinder-evangelis) 28. Die charismatiese kerke 29. Nie vergeet van die NG kerk 30. Die Ekumeniese beweging Hierdie is net 'n paar voorbeelde, hulle is te veel om op te (wees maar agterdogtig oor AL die kerke. Ek sal julle nog reghelp, as julle wil weet wie is eg) noem

Maria verskynings en vvv"s - Dit is alles doelbewuste mis- leidings.Maria kan vir jou niks doen nie ! Die Bybel sê: 1 Tim.2:5 Want daar is EEN God en EEN middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte plek. vvv's: Beeld het nou onlangs weer die land op hol gehad met sg.vvv's. Eintlik is die idee dat mense moet glo daar bestaan tog wel "Aliens" Hoekom ?

(Dit gebeur eers heelwat later) Hulle berei die mense voor om vreemde wesens te aanvaar. (Demone wat ons in die toekoms openlik gaan sien.) Antw. ~ Leer jou kerk een van die volgende ? 1.Die Gebooie is aan die kruis genael. 2. Die Wegraping. 3. "Christelike" Meditasie 4. Jy is god/ god is in jou. 5. Israel in die Ooste is vandag steeds God se uitverkore volk 6. Gelag in die gees ? 7. Word dronk in die gees ? 8. Dat jy direk na jou dood hemel of hel toe gaan? (Dit gebeur eers heelwat later) ~ 9. "Praat in tale" 10. Nog vele ander

mense onder 'n valse voor- wendsel van "vrede" onder Hulle is besig om al die mense onder 'n valse voor- wendsel van "vrede" onder een geloof bymekaar te maak sodat ons die Draak eendrag- tig kan aanbid en dien. Ns: Dink aan die week se groot nuus oor die Dali Lama. Ope.13:3 ...En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aan gegaan. 1Thes.5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en Veiligheid - dan oorval 'n skielike verderf hulle soos die barensnood van 'n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.