DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
DIE INVLOED VAN MATERIALISME
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
WYSE WOORDE AAN DIE GESIN
Les 2 vir 13 April 2019 DIE KEUSES WAT ONS MAAK.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
IN TYE VAN EENSAAMHEID Les 4 vir 27 April 2019.
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
SLEUTELS TOT FAMILIE-EENHEID
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID Les 7 vir 18 Mei 2019

Om eenheid in die gesin te verseker, vereis elke familielid se bydrae. Die gesin sal ‘n sterk eenheid wees as elke lid die volgende sleutels het: Jesus Liefde Nederigheid Onderdanigheid Toewyding

“Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.” (Galasiërs 3:28) JESUS Om in Christus te lewe bring praktiese veranderinge in ons lewens (Romeine 6:22; 2 Korinthiërs 5:17). Die kruis van Christus verwyder al die hindernisse wat mense skei. Hoe nader ons aan Jesus leef, hoe nader is ons mekaar. Dit is natuurlik ook waar binne die gesin. Wanneer Jesus die middelpunt van elke gesinslid se hart is, is daar eenheid tussen man en vrou, ouers en kinders en broers en susters…

“Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.” (1 Johannes 4:7) LIEFDE Die Griekse woord ágape word in die Nuwe Testament gebruik vir die liefde van God en die liefde wat ons aan mekaar moet wys. Hierdie soort liefde gaan verder as fisiese of filiale liefde. Dit is 'n geskenk van die Heilige Gees (Romeine 5:5). Vergelyk jou karakter met die definisie van die ágape in 1 Korinthiërs 13: 4-7. Watter veranderinge moet jy in jou lewe maak? is lankmoedig en vriendelik ____ is nie jaloers nie praat nie groot nie is nie opgeblase nie handel nie onwelvoeglik nie soek nie sy eie belang nie word nie verbitterd nie reken die kwaad nie toe nie is nie bly oor die ongeregtigheid nie is bly saam met die waarheid bedek alles glo alles hoop alles verdra alles Skryf jou naam in die spasies langs die sinne wat waar is vir jou vandag:

“Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.” (Filippense 2:3) NEDERIGHEID As gevolg van sonde het egoïsme 'n inherente deel van elke mens geword. “As gelowiges tog net trots en selfsug wil laat vaar, sal die meeste probleme binne vyf minute opgelos word.” (Ellen G. White, Early Writings, p. 119) Paulus het ons aangemoedig om die nederige voorbeeld van Christus na te boots(v. 4-8). Ons kan slegs ware nederigheid bereik as ons aan die voet van die Kruis kniel.

ONDERDANIGHEID “en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.” (Efesiërs 5:21) Diegene wat God liefhet is geroep om mekaar in onderdanigheid te dien. Paulus het drie voorbeelde van onderdanigheid gegee: Eerstens is onderdanigheid in Christus wederkerig. Tweedens, daar is voorwaardes in die vorige voorbeelde van onderdanigheid: Vroue moet aan hul mans onderdanig wees Efesiërs 5:22 Kinders moet aan ouers onderdanig wees Efesiërs 6:1 Diensknegte moet aan hul eienaars onderdanig wees Efesiërs 6:5 Mans moet soos Christus optree Efesiërs 5:25-33 Ouers moet nie hul kinders irriteer nie Efesiërs 6:4 Eienaars moenie dreig nie Efesiërs 6:9 Hierdie dinge is alreeds van daardie tyd se samelewing verwag. Dus, hoekom is Paulus se raad fiktief? Hoe kan ons dit by vandag se samelewing aanpas?

TOEWYDING Elke gesin begin met toewyding. “Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.” (Genesis 2:24) TOEWYDING Elke gesin begin met toewyding. Hierdie verbintenis sluit die hele gesin in: Huweliksverbintenis Verbintenis tussen ouers en kinders Verbintenis tussen broers en susters Verbintenis tussen ander familielede Die gebrek aan toewyding is 'n oorsaak van probleme en verdeeldheid (kyk na die verhaal van Josef en sy broers). 'n Sterk verbintenis skep stabiele en langdurige familiebande (kyk na die verhaal van Naomi en Rut).

“Die oorsaak van verdeeldheid en onenigheid in gesinne en in die kerk is die skeiding van Christus. Om naby Christus te kom, is om naby aan mekaar te kom. Die geheim van ware eenheid in die kerk en in die gesin is nie diplomasie nie, nie bestuur nie, nie 'n supermenslike poging om probleme te oorkom nie—alhoewel daar baie van hierdie sal wees om te doen—maar deur Christus.” E.G.W. (The Adventist Home, cp. 27, p. 179)