Jy is spesiaal. Psalm 139:1-4; 13-18
Ek is wat ek doen. Ek is wat ander mense van my sê. Ek is wat ek het
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op ’n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het vervul my met verwondering.” Ps 139:13,14
Daar is niemand soos jy nie!
Meer werd as: as die wilde voëls (Matt 6:26) as skape (Matt 12:12) as die rydom van die wêreld (Matt 16:24-26)
. “Julle is gekoop en die prys is betaal.” 1 Kor 6:20
“Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook.” 1 Joh 3:1
Jy en ek is God se kunswerk!