17. En die wenner is ... 1 Konings 18.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
1 Konings 17:8-24 PowerPoint agtergrond Kruik en Kan…
KONTAK Antwoordgids.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Genesis (begin van die geskiedenis en God se verkose familie)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Beeld van God.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Hierdie Lewe.
Algemene Sinode Dagwyding
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
24. Die jongste koning 2 Konings 22 en 23.
Welkom, Leiers!.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
22. Nog ʼn kans 2 Konings
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
21. Glo maak soms seer Jesaja 6 en 11:1.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
23. Tot in die afgrond 2 Konings 21.
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Selfdegeslagverhoudings
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

17. En die wenner is ... 1 Konings 18

Skriflesing Vertel 1 Konings 18:1-17 Vertel 1 Konings 18:18-25 Lees 1 Konings 18:26-39 Vertel 1 Konings 18:40-46

Rigters en Konings Agab Ons is besig met die verhaal van koning Agab wat eerder na sy vrou Isebel en haar afgode se priesters geluister het as na wat die Here deur sy profeet Elia gesê het.

Israel Samaria Jerusalem Karmel Sarfat Krit Die oranje gedeelte is die gebied waar koning Agab regeer het, vanuit die hoofstad Samaria. Die spruitjie Krit is aan die oostekant van Samaria, waarskynlik buitekant die ryk van Agab, of anders teen die uithoek daarvan. Die interessante is dat Sarfat aan die Noordekant heeltemal buite die ryksgebied van Agab is. Dis in hierdie gebied waar Isebel se pa koning was en waar die mense die afgod Baäl aanbid het. Op die ou end kry jy dus ‘n baie interessante omgekeerde: In die paleis in Samaria sit ‘n vrou van die koning wat sorg dat die hele land afgode begin dien. In die land waar hierdie vrou vandaan kom, is daar ‘n arm ou vroutjie wat begin om die Here te dien, omdat sy gehoorsaam is aan die woord van die profeet: Vgl :14 So sê die Here, die God van Israel....

God wil weer laat reën Isebel Agab God wil weer laat reën. Elia gaan sê dit vir Agab, maar Agab hoor meer as een stem.

'n Afbeelding van Baäl

Agab Isebel As ‘n mens ‘hink op 2 gedagtes’ beteken dit jy wil die een oomblik die een kant kies en daarnatoe gaan, en die ander oomblik weer na die ander kant toe... Projekteer hierdie skyfie vir die hele dramatiese vertelling.

Kom ons maak die portrette leeg. Wat gebeur met ons Kom ons maak die portrette leeg. Wat gebeur met ons? Ons kies wanneer ons met ander praat en ons kies wanneer on luister. Ons kies ook wanneer ons dinge doen...

Ons sukkel ook om die stem van die Here te hoor Ons sukkel ook om die stem van die Here te hoor. Vals stemme skuif tussen ons en die Here in... Geloof beteken jy kies jou lewe lank baie gereeld om na die Here te luister.

Kies