Ef. 4:22-23 “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.”
Rom. 6:22 “Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in diens van God gestel en die vrug daarvan is dat julle geheilig word, en die uiteinde is die ewige lewe.
Hebr. 13:4. “Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word Hebr. 13:4 “Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom.”
Ef. 4:3 “Soos dit gelowiges betaam, moet daar van ontug, onsedelikheid in enige vorm, of gierigheid onder julle selfs geen sprake wees nie.”
Matt. 5:27-28 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’ Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg.”
Hoe is ek seksueel rein? (4-6): My liggaam moet my nie beheer nie:
I Kor. 9:27 “Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.”
II Kor. 10:5 “Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.”
Hoe is ek seksueel rein? (4-6): My liggaam moet my nie beheer nie: Moet nie optree soos ongelowiges nie:
Gal. 5:24 “Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal.”
I Joh. 3:9 “Iemand wat 'n kind van God is, doen nie meer sonde nie, omdat die Gees van God in hom bly; en hy kan nie meer sondig nie, omdat hy uit God gebore is.”
Hoe is ek seksueel rein? (4-6): My liggaam moet my nie beheer nie: Moet nie optree soos ongelowiges nie: Moenie ander mense misbruik nie: